Timeless Bloemfontein
1 resensie
Selfsorg
Opsomming van Resensie
5 uit 5van 1 resensie vir Timeless Bloemfontein
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Apie R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Apie R
Saam met eggenoot / lewensmaat
Heerlik gebly, so 'n lekker snoesige plekkie!
Timeless Bloemfontein se terugvoer
Beste Apie
Baie dankie dat julle by ons gebly het, was heeeeerlik om julle te ontmoet. Sien daarna uit om julle weer te Sien.
Baie groete
Ansulene
Timeless Bloemfontein
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 72, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom