TJ's Self-catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Jare op LekkeSlaap 4
Opsomming van Resensie
Gerhard C - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en gerieflike verblyf.
Este H - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi, netjies verblyf met 'n rustige atmosfeer.
Amanda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Marina L - Feb 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Johan M - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable and safe.
Johanna V - Jan 2024
Algehele gradering
Had a great time at TJs.
Annie L - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful and felt like home away from home. Thank you Brian.
Frederick B - Nov 2023
Algehele gradering
Got us ready for the Xmas season. All relaxed.
Adolfo C - Nov 2023
Algehele gradering
Will be back if we visit Lambert's Bay again.
Dirk En Hettie P - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Hennie P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en knus.
Daleen G - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte plekkie om net te ontspan en batterye te herlaai.
Daleen G - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie privaat.
Maggy B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame diens.
Thomas V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed toegerus.
Chantel I - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam gewees.
Gerhard Hattingh R - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Bertus G - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker, veilig, gerieflik.
Gwen T - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie diens en baie rustig. Ideaal vir wegbreek van die gewoel.
Herman L - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n rustige en skoon akkommodasie.
Nic U - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik gebly by TJ's.
Alta K - Feb 2023
Algehele gradering
Veilig en goed geleë.
Louis G - Jan 2023
Algehele gradering
Brian is baie gaaf en bedagsaam en maak seker dat jy tuis voel.
Thys E - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met 'n eienaar wat ingestel is op persoonlike aandag.
Marius S - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Rana C - Okt 2022
Algehele gradering
Verseker dierevriendelik.
Lees meerElizna V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier.
Lees meerPatrick H - Okt 2022
Algehele gradering
Genoegsame geriewe.
Alrica S - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Sharon F - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly - net wat ons nodig gehad het.
Etienne K - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice and clean.
Dawie K - Sep 2022
Algehele gradering
Was very peaceful there. It is a first class place to stay.
Maria V - Aug 2022
Algehele gradering
Gasheer baie vriendelik.
Tony D - Aug 2022
Algehele gradering
Warmly welcomed. Accommodation clean. Secure parking.
Winfried W - Aug 2022
Algehele gradering
Lieflike wegbreeknaweek.
De Wet N - Jul 2022
Algehele gradering
Beste blyplek in Lambertsbaai, ongelooflike waarde vir geld.
Chantal T - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig, die geld die moeite werd.
Sarel V - Jun 2022
Algehele gradering
Wow, wow wat 'n heerlike tuiste weg van jou tuiste!
Johan P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gawe gasheer.
Riekie S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Madelein S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Michael R - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n kort kuier.
Annetjie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Sloertoer deur Weskus.
Martie D - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was onbeskryflik lekker.
Gradwill C - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful, good value for money.
Cornelia L - Jan 2022
Algehele gradering
Kort kuiertjie, maar baie goeie diens gekry.
David R - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies verblyf, veilig!
G.j B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, te kort verblyf by TJ'S.
Elizna V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
Wilhelm F - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, ontspannend.
Joshua B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig , lieflik en gerieflik.
Daniëlle L - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker.
Riaan S - Jun 2021
Algehele gradering
Die tyd was kort en kragtig.
Corrie M - Mei 2021
Algehele gradering
Was mooi netjies!
Gradwill C - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderful, peaceful and friendly host.
Allouise V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Lees meerAstrid B - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Carmen S - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfek.
Lees meerWildre F - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie lekker.
Chelsea P - Feb 2021
Algehele gradering
TJ's Self-Catering Accommodation exceeded our expectations. What a lovely place!
Marthinus K - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, soon en goed toegerus. Vriendelike ontvangs.
Dalene S - Feb 2021
Algehele gradering
In een woord: Fantasties.
Lees meerHenry E - Nov 2020
Algehele gradering
Ek het dit baie genoet en alles wat jy wil doen is loopafstand.
Samantha S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit het alles wat jy nodig het vir ’n bekostigbare wegbreeknaweek.
Loren S - Okt 2020
Algehele gradering
The stay was the best.
Johanna V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie oulike plek, presies wat ons wou gehad het. Baie privaat en veilig.
Japie M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Clive F - Mrt 2020
Algehele gradering
Die plek was skoon met ons aankoms en ons was goed ontvang.
Donovan J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie nice.
Apollis W - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek. Dié plekkie lok my jaar na jaar.
Zanele M - Des 2019
Algehele gradering
Excellent in every respect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend in elke opsig.
Dit kan verwarrend wees om na hierdie venue te kom, dit is slim om die gasheer te skakel as jy die stad binnekom, soos deur die gasheer aanbeveel. Nadat ons by hierdie plek gekom het, is ons aangenaam verwelkom. Die venue is uitstekend, baie klassiek, van die tuin buite tot al die fyn detail. 'n Ondervinding wat jy nie moet misloop nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom