Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toes in the Sand

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Toes in the Sand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karlien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Saam met vriende

Finominaal, fantasties, whow.

Wow! Dit was ongelooflik gewees. Ons gasvrou het ons so spesiaal laat voel, so verwelkom, "super" vriendelik. Alles was daar wat ons nodig gehad het, ons gaan beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toes in the Sand se terugvoer

Wow.. Baie dankie vir die kompliment. Waardeer dit opreg. Dierbaar van jou

Toes in the Sand
Hennie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy doen 'n fantastiese werk as gasvrou.

Uitstekende verblyf en goeie waarde vir jou geld. Tersia is 'n ongelooflike goeie gasvrou. Al die bederf in die kamer was uitsonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toes in the Sand se terugvoer

Om gaste soos julle te akkommodeer is so welkom. Uitsonderlike, vriendelike, opregte mense. Baie dankie.

Toes in the Sand
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveelsingel 52, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA846ea15857bf7b8fe9e4d1e0fa08414fc561e3a1c04daf556804b19b413fb56d11f737fc55161af445cb8e33426c69c182be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 52 Karveel Crescent Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159347924926 22.108295559883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem