Togryersvlei Wedding Venue and Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Willem M - Apr 2024
Algehele gradering
Close to venue.
Chantal O - Apr 2024
Algehele gradering
Wat 'n wondelike plek om te bly.
Johannes H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie sentraal geleë; verblyf is baie goed vir oornag en daagliks ander besoeke m.
Barend K - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld maar TV werk nie.
Handre D - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Riaan N - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer terug gaan.
Jacques R - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Lees meerCharles K - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkomodasie.
Schalk B - Aug 2023
Algehele gradering
Veilige atmosfeer.
Elize M - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Koos B - Feb 2023
Algehele gradering
Die verblyf is beter as die normale.
Nicoleen C - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige venue en oorslaapgeriewe.
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House se terugvoer
Dankie Nicoleen glo ek sal julle eendag weer sien, pas asb die uile op. Johan
Lisa G - Mei 2022
Algehele gradering
Marvellous and scenic.
Esther H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en fantasies!
Samuel B - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Sanet B - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, alle geriewe, baie naby aan Jacobsbaai.
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House se terugvoer
Dankie, Sanet.
Ankebe K - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend!
Gregory S - Sep 2021
Algehele gradering
Wish we could stay longer.
Joey B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf! Ruim en baie gerieflik!
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House se terugvoer
Baie dankie, Joey.
Annalie G - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Gavin M - Des 2019
Algehele gradering
Nice place to stay.
Pierre R - Des 2019
Algehele gradering
Stilte.
Annemare T - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Thys N - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n absolute aangename ervaring.
Cailin H - Mrt 2017
Algehele gradering
Onverbeterlike, smaakvolle, gerieflike, luukse akkommodasie teen 'n billike prys.
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer.
Leila C - Des 2016
Algehele gradering
Rustige ligging en netjiese en skoon geriewe.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3,5 km buite Jacobsbaai, Jacobsbaai, Weskus, 7395, Wes-Kaap