Malmesbury Akkommodasie by Tolkabos B&B | LekkeSlaap
+11
+11

Tolkabos B&B

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Groenerivier Landgoed, , Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tolkabos B&B - daar's geen beter plek om te rus en herlaai nie!

Dié plaas is in die Groenrivier Private Landgoed in die hartjie van die Swartland geleë. Verwag 'n warm en verwelkomende plaasverblyf met Karel en Janet Mostert - 'n egpaarspan wat hul passie vir onthaal en diere saam uitleef. Tolkabos B&B is net 50 km van Kaapstad, op die N7-hoofpad onderweg na Malmesbury.

Omdat die plaas baie sentraal geleë is, is aantreklikhede in die area baie naby. Gaste kan die omliggende wynplase van Durbanville, Malmesbury, Riebeek-Kasteel en Darling besoek, sowel as die gasvryheid van die bekende dorpie Philadelphia ervaar.

Die gemeubileerde plaasstyl-huis kan 8 gaste gemaklik akkommodeer, teen 'n bekostigbare tarief.

Die ontbyt sal jou gaande hê. Ons bedien 'n bobaas-ontbyt met groente van ons eie organiese tuin en ander plaasprodukte. As jy "by die huis" 'n maaltyd wil geniet, is ons boerekos koningskos!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Tolkabos B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 35 Groenerivier Landgoed, , Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tolkabos B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Groenerivier Landgoed, , Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMDVjNDhlLWVjYjUtNDFjYi04NmIyLWFmNWU4NDE4MTRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 35 Groenerivier Estate Klein Dassenberg Road 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.565123684887 18.593575936368
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za