Tonnelkop Self-Catering Units

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Tonnelkop Self-Catering Units is in die pragtige Klein-Karoo op Suid-Afrika se Tuinroete tussen Oudtshoorn en De Rust geleë. Dié instansie is troeteldiervriendelik.

Die verblyf beslaan 4 selfsorg-eenhede. Al die kombuise is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware en skottelgoedwasgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is braaigeriewe in elke eenheid.

Die eenhede is veilige en is omhein. Daar is ook 'n swembad wat omhein is vir privaatheid en veiligheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tonnelkop Self-Catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R740 R493 per nag (vir 2 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false