Totius Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Totius Selfsorg is in die voorstad Langenhovenpark in Bloemfontein geleë.

Dié selfsorgwoonstel is op die eienaars se perseel en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n gastetoilet. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ingeboude kaste en die badkamer het ’n hoekbad en 'n stort. Daar is ’n slaapbank in die leefarea wat ideaal is vir 2 kinders.

Die kombuis is goed toegerus met ’n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het ’n privaat tuin met braaigeriewe en die sitarea het ’n slaapbank en TV met sekere DStv-kanale.

Daar is privaat parkeerplek en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Die eenheid is slegs 5 km vanaf Spur, Longhorn Grill, RocoMama's, Beef and Reef, Roman's Pizza asook verskeie winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Totius Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Totius Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false