Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Tranquility
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Magda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met vriende

Rustig en baie sentraal geleë.

Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanle P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanle P

Mooi troeteldier-vriendelike verblyf in Hartenbos.

Tranquility was 'n baie lekker blyplek en het ons 'n kans gegee om Hartenbos toe te kan gaan met ons honde. Die huisie was goed toegerus en die lekker groot erf het ons honde kans gegee om lekker rond te loop. Die toe hekkie na die res van die erf het ook vir ons gemoedsrus gegee aangesien die honde veilig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Anton het uit sy pad gegaan om ons en die twee honde welkom te laat voel. Selfs met die gate wat gegrou is! Sal vir seker weer by Tranquility gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met vriende

Fantasties, fantasties, fantasties.

Privaat en veilige verblyf in 'n skoon moderne en netjiese omgewing. Ons kon ons klein hondjie saamneem. Ek kry gewoonlik die gevoel dat jy in dierevriendelike veblyf maar meestal die ouer eenhede kry maar dit is nie die geval hier nie. Die eenheid is naby genoeg aan die strand en winkels. Anton en sy vrou is gaaf en gemaklike mense. Hierdie is een van die beste instellings waar ons nog by gebly het. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasmine J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine J
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dit was regtig die moeite werd. Alles was besonders. Anton, die eienaar, het ons sommer tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was niks anders as uitstekend. My hart was so gerus om die hondjie daar te kan los vrylik met 'n lekker groot speelarea vir hom. Ons het dit geniet.

Dit is een ongelooflikke plekkie om te bly. Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Dierevriendelik is dit beslis. Jou hondjie kan met liefde vrylik loop met 'n groot grasperk waar hy of sy kan speel. Ek kan niks meer sê as uitstekend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorethy H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorethy H

Fantastiese blyplek en wonderlike gasvryheid.

Anton het ons van dag een af so welkom laat voel. Die woonstel was silwerskoon en goed ingerig. Ons het heerlik gekuier op die balkon en die voëllewe en die bokkies geniet. Dit is ook 'n pluspunt dat daar so baie aktiwiteite in Mosselbaai en omgewing is om te geniet. Ons het 'n heerlike langnaweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik bekostigbaar.

Anton was 'n wonderlike gasheer wat uit sy pad gaan om sy gaste welkom te laat voel, met klein goedjies soos sjokolade op die bed, botteltjies water en melk in die yskas. Die eenheid is baie gerieflik met 'n wonderlike uitsig wat jou sommer dadelik baie rustig laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzane O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane O
Gesin met klein kinders

Pragtige, kindervriendelike verblyf.

Anton was baie vriendelik en behulpsaam. Huis is goed ingerig, skoon en netjies. Tranquility is lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed-ingerigte woonstel, braaiplek en tuin. Baie hulpvaardige eienaar.

Ons het met ons hond, 'n Duitse herdershond baie lekker in die Tranquility-woonstel, braaiplek en tuin gekuier. Alles was skoon, super-netjies en goed ingerig. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en alles gewys. Hoogs aanbevole!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia Magdalena N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia Magdalena N
Gesin met klein kinders

Haastige besoek, steeds groot pret.

Die gasheer, Anton, is baie vriendelik en was baie tegemoedkoment met ons baie versoeke. Die huisie is puik, pragtig skoon en gemaklik. Alles wat 'n mens kon nodig kry was daar, selfs ekstras vir Eskom se kaskenades. Die kinders en hond het die veilig omheinde tuin baie geniet. Die grootmense het die stoep en braai geniet. Tranquility is lekker sentraal, naby die winkels, strand, kinderspeelplekke en hospitaal. Ons sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manuel N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, vredevol, vreugdevol, en liefdevol.

Anton en sy vrou is baie vriendelike, toeganklike en vrygewige mense. Ek sal weer en weer gaan ons verbly was absoluut tops met die view veral in die aande die liggies was lekker ontspannend. Baie dankie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Anton is 'n goeie gasheer - ons het welkom gevoel en hy was baie behulpsaam. Die plek is netjies en skoon met alle geriewe wat ons nodig gehad het en het boonop 'n pragtige uitsig. Die tuin is omhein en ons hond kon lekker rondhardloop en veilig wees. Ek kan Tranquility met vrymoedigheid aanbeveel en sal beslis self weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en uitstekende woonstel met alles waarna jy soek.

Ons kan hierdie verblyf sterk aanbeveel. 'n Baie mooi uitsig naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colene G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, rustige vakansiehuis.

Ons was heerlik verras met al die bederfies met ons aankoms, die pragtige netjiese huisie en Anton se vriendelikheid. Daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Dit was heerlik om elke dag op stoep te sit en die mooi uitsig te waardeer. Was so gelukkig om die twee bokkies te sien. Ons het heerlik gebly, sal beslis weer daar gaan bly en beveel dit met plesier aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Baie dankie vir die kuier en die wonderlike resensie. Julle was fantastiese gaste en is enige tyd weer welkom. Voorspoedige jaar vir julle.

Tranquility
Waldo P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo P
Gesin met klein kinders

Perfekte vakansie vir ons gesin.

Die akkommodasie is prakties en baie netjies. Die uitsig is ongelooflik mooi en mens moet dit self ondervind om te waardeer. Anton het soveel moeite gedoen om seker te maak dat alles reg was. Ons kinders het lekker gespeel met ons hondjie in die tuin. Ligging is baie gerieflik. Winkels, eetplekke en Hartenbosstrand is alles naby. Ons het ook Mosselbaai en Botlierskop besoek, albei net so 15min se ry ver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande W
Saam met vriende

Topgehalte! 100%!

Anton is alles wat 'n mens wil hê as jy 'n vreemde plek besoek. Ons het donker daar aangekom en Anton het vir ons gewag. Hy was op WhatsApp met ons, so letterlik net 'n text weg as ons sou verdwaal. Die woonstel was perfek, mooier as wat ons verwag. Dankie vir die chocolates op die bed. Daar was melk, koffie en suiker. Alles net perfek. Ons het 'n hondjie gehad wat te lekker kon rondhardloop in die tuin wat veilig omhein was. Daar was Bybels in elke kamer wat 'n bonus was. Dit was hemels om met die Bybel, koppie koffie op die balcony vroegoggend te sit. Baie dankie, Anton, mag jou woonstel geseën wees en altyd gaste kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coralize S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coralize S
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, pragtig.

Pragtige plek. Skoon,netjies en pragtige uitsig. Dankie Anton jou plek is baie mooi. Ons sal definitief weer by jou bly. Dit is altyd lekker om by so 'n mooi en netjies plek te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Comine O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Anton het ons hartlik verwelkom en onmiddelik laat tuis voel in 'n baie netjiese, skoon en goed toegeruste woonstel. Dankie vir sjokolade bederfies en kraakskoon wit linne, melk in die yskas, koffie en vele meer. Die uitsig is prysloos en verseker ons net weer hoe groot die Skepping is. Ons kom DV weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Baie dankie vir die kuier, fantastiese gaste om te gehad het, en is enige tyd weer welkom. Dankie vir die skoon woonstel, wat 'n verrassing gewees.
Hoop om julle weer te sien.

Tranquility
Sarne L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarne L

Wens ons kon langer bly.

Tranquility het alles wat benodig word. Elke kamer het 'n haardroër. Water, handsaniteerder en melk in yskas, asook sjokolade op bed met ons aankoms. Koffie, tee en suiker, sout en peper word voorsien. Toiletpapier vir elke dag, reukweerder, handwasmiddel. Klein brandblusser in kombuis. Opwasmiddel, gaslampie, strykplank,strykyster, stofsuier, insekdoder, besem, mop en flitslig, wasgoedpennetjies, wasgoeddraad. Gaswarmwatertoestel. Kombuis is goed toegerus. Kamers/huis is smaakvol en gerieflik ingerig. Komberse in klerekaste. Handdoeke. Mooi uitsig. Pragtige groot tuin met natuurskoon rondom. Vriendelike verhuurders. Hulle het ons, ons privaatheid gegun. Volledige DStv en Wifi. Daar is niks wat ons sou wou verander nie. Waarde vir geld. Naby Hartenbos se winkels en die Waterfront. Ons sal definitief weer hier kom bly vir n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Baie dankie, word waardeer en dankie aan julle ook wat die plekkie so mooi skoon gelos het. Julle is enige, enige tyd weer welkom om te kom kuier. Groete Anton.

Tranquility
Linda G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Beautiful

Beautiful accommodation, peaceful surrounds, friendly and helpful hosts. Would love to have this accommodation at my own home for my elderly Mom and Mom in law

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Man, dit was bakgat mooi skoon goed geleë en almal vriendelik.

Ek beveel die plekkie aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana R

Eienaar het ons vriendelik verwelkom en eenheid was netjies.

Eenheid wat baie netjies. Anton en sy vrou het ons vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Die area is baie stil en rustig. Ons het 'n bosbokooitjie gesien. Daar was 'n waaier in eenheid gewees wat nuttig gepas gekom het omdat dit warm was. Daar was kerse, ’n flits en gaslampie vir die loadshedding. Sal die eenheid enige tyd aanbeveel aan ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny T
Besigheidsreis

Warm welcoming, beautiful view, pleasant stay.

The owner was incredibly welcoming. The guest house was clean and equipped with everything we needed. A beautiful view and I can definitely recommend Tranquility for a perfect stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike verwelkoming, pragtige uitsig, aangename verblyf.

Die eienaar was ongelooflik verwelkomend. Die gastehuis was skoon en toegerus met alles wat ons nodig het. 'n Pragtige uitsig en ek kan Tranquility beslis aanbeveel vir 'n perfekte verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marica V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica V
Gesin met tieners

Netjies en skoon. Als wat jy benodig.

Daar is als wat jy benodig het. Die ontvangs was vriendelik en ek sal hom beslis weer besoek. Ek is mal oor die braai op die stoep, met die liggies in die agtergrond. Dit met 'n lekker glas wyn, was hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miridtza E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miridtza E

Netjies, gerieflike verblyf met ietsie ekstra.

Wat 'n voorreg om in 'n silwerskoon, netjiese plek in te stap. Dankie vir die ekstras, dit was heerlik om met melk in die yskas en water, asook tee en koffie ingewag te word. En soete drome na 'n bederfie op die bed te geniet. Ons is bly ons was hier en sal jul plekkie gemaklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna W
Saam met vriende

Netjies, goed toegerus, rustige verblyf met pragtige uitsig in Hartenbosheuwels.

As jy naby die aksie in Hartenbos (en groter omgewing) wil wees, maar buite die gewoel, is hierdie verblyf ideaal. Huisie heeltemal apart en privaat van woonhuis, werklik superskoon en netjies. Heerlike kuierstoep met binnebraai. Kyk uit oor aangrensende groenstrook, en op mooi berge in verte. Lekker naby winkels en aksie, maar werklik "tranquil" (wonder hoekom hul naam verander het). Sal beslis terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rivonia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rivonia S
Saam met vriende

Waarde vir jou geld!

Lanklaas so lekker verblyf gehad dit was alles wat ons verwag het en meer ons het ons tyd daar verskriklik baie geniet. Die eienaar was baie baie behulpsaam en ons kon enige tyd op sy knoppie druk. Die huis het al die toerusting gehad wat ons nodig gehad het. Die uitsig wat ook asemrowend! Baie dankie, sal die verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit regtig. Nogmals dankie.

Tranquility
Marchell V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell V
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Beslis 'n moet in Hartenbos! Van die aankoms tot die einde was ons verblyf uitstaande. Ons sal beslis weer by La Vie gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

More Marchell. Baie dankie vir al die sterre. Dit spoor my sommer weer aan om beter te doen. Baie dankie

Tranquility
Vanaf
R970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 55, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7141b0cb344e5dee0963b550bed149429d61451afb302893e30fc83873c9e8dd88ac17dcf9b949c389c81218b5b660b531e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 55 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123150264255 22.098345609757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem