LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquility Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+87

Tranquility Bed & Breakfast

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Tranquility Bed & Breakfast
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mariaan B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Salige naweek-wegbreek!

Pragtige BnB in die hartjie van Nature's Valley. Stil, rustig en stylvol. Ideale plek om die batterye so bietjie te herlaai.

Nadia P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil, diens was vriendelik en behulpsaam.

Plek is pragtig, skoon en baie rustig. Ontbyt was baie lekker en die diens was vriendelik en behulpsaam.

Tranquility Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering ons almal waardeer dit.
Groete,
Tranquility-team

Tranquility Bed & Breakfast
Ingrid R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige gastehuis in 'n fantastiese omgewing.

Dit is 'n gemaklike gastehuis met pragtige, privaat buite-area, swembad, goeie diens en uitstekende ontbyt. Nature's Valley is 'n pragtige natuurlike omgewing en die gastehuis is 'n kort stop na die ongerepte strand.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It's a beautiful guest house in a fantastic setting.

This is a most comfortable guest house with lovely, private outdoor area, pool, good service and excellent breakfast. Nature's Valley is an exquisite, natural setting and the guest house is a short walk to the pristine beach.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gavin F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Ek sal enige dag weer teruggaan. Die personeel was vriendelik, die tuisgemaakte koekies heerlik!

Elizbe V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizbe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ‘n romantiese wegbreek.

Perfek geleë, uitstekende diens, pragtige omgewing. Geen foto kan weerspieël hoe mooi Tranquillity Bed and Breakfast is nie. Die werklikheid het ons verras!

Graham H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Dit was baie lekker gewees om daar te bly. Met ons aankoms is ons outomaties opgradeer na 'n beter kamer omdat die TV nie gewerk het nie. Geen ektra koste nie. Dit was 'n goeie verrassing. Die ontbyt was ook uit die boeke uit. Welgedaan.

Carel V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies, personeel baie akkommoderend.

'n Baie skoon en netjiese plek. Was vroeg en is baie vinnig met 'n kamer gehelp. Moes ook vroeër ontbyt kry en alles was gereël soos versoek.

Sheila H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sheila H
Saam met vriende

Rustic.

Under new management, so no restaurant, but good food in pub next door.

Thaliza S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thaliza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Tranquility B&B het ons verwagtinge oortref van die lekker ontbyt elke oggend, vriendelikheid van die personeel tot die netheid van ons kamer. Ons sal vir seker weer by Tranquility B&B aanbly as die kans kry.

Joachim E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joachim E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en gerieflik.

'n Rustige oase in Natures Valley. 'n Mens voel asof jy in die Tsitsikammabos bly. Die personeel is baie behulpsaam. Die ontbyt op die stoep is 'n genot. Die Lodge is baie gerieflik geleë, 'n klipgooi van die strand en die restaurant langsaan. Die enigste nadeel van die kamer op die boonste verdieping is dat dit beknop is met koffers en al. Daar is egter plek op die onderdakstoep voor die kamer.

Alet P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons het in die superior kamer gebly met 'n walglike uitsig oor die agterplaas se vullisdump vol vlieë en shack. Die trok wat die toilette leegsuig was deel van ons uitsig met sy onaangename reuk. Dit was aaklig! In ons kamer kon ons a.g.v. die dun tydelike mure elke woord van die gaste langsaan hoor. Die kamer bied min privaatheid en rustigheid. Glad nie 'tranquility' nie! Swak waarde vir geld. Sal hierdie kamer glad nie aanbeveel nie.

Louis V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en pragtig.

Ons het by Tranquility gebly vir twee aande in hulle Beach Paradise-kamer. Die kamer was netjies en groot met al die geriewe wat 'n mens nodig het. Die personeel was vreeslik vriendelik en het selfs ons kar gratis gewas ná 'n groot reënstorm, sonder dat ons eers gevra het! Die ontbyt was veral wonderlik, so in die boomtoppe van die inheemse woud, met voëls wat oral om 'n mens speel.

Ian K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend en die diens puik, die rustigheid self.

Mens verwag in die algemeen aanvaarbare diens. Die personeel van Tranquility het ons stoutste verwagting oorskry. Ek het my selfoon laaier daar vergeet. Het hulle 2 dae later geskakel om te hoor of dit daar is en of ek dit kan kom optel. Nie net was dit daar nie, maar hulle het dit gaan aflaai by die BP-diensstasie op die N2. Soos hulle in Engels sê: "They go the extra mile"!

Alan S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is baie goed binne Nature's Valley en naby alles.

Die kamer is netjies en skoon. Die ontbyt is lekker en goed voorberei. Die ligging is naby die restaurant en kafee en die see, so alles binne stapafstand.

Noeline V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline V
Enkelreisiger

Amazing.

Incredible nature and birds. It was awesome. Lovely place to get away from city and the world. "Tranquility" fits 101%.

Tranquility Bed & Breakfast's terugvoer

Thank you very much for your review your feed back will only let us work harder for perfection.
Regards,
Vernon

Tranquility Bed & Breakfast
Christi B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plekkie in die mooiste omgewing.

Ons het baie lekker hier gebly. Alles was skoon en netjies. Nature's Valley is sekerlik een van die mooiste plekke. As jy van rustigheid hou, is dit die ideale plek vir 'n vakansie.

Leon F - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek is huiwerig om die gastehuis aan te beveel.

Die superieure kamer wat ons gehuur het, het op die agterplaas van huise met sigbare vullisdromme uitgekyk. Voorts was die tydelike mure tussen kamers swak geïsoleer en die gesprekke van gaste in die aangrensende kamer was duidelik hoorbaar. Die superieure kamer wat ons gehuur het, bied nie waarde vir geld aan nie en was baie klein.

Ann E - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful location and excellent facilities. Evening meal can be taken at Lodge.

Jason and Misty are working hard to ensure a happy stay. Meals are provided by a first class chef.

Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Michaels-laan 130, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89bcbc607479dafdf3d7ad5782d1a4c98e2b544e5091c0f0a968de2f5de5ef19cdf2a3069af7b0f39cc2c1c08bf68dbdb9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 130 St Michaels Avenue Natures Valley 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.984354832046 23.547724485397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!