Tranquility on Thesens

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Onlangs-voltooide eenslaapkamerwoonstel vir twee met uitsigte op die kanale van die Knysna strandmeer. Dit is ten volle toegerus met 'n woonkamer (DStv), kombuis en opwasplek.

Die badkamer het 'n aparte stort. Geniet skemerkelkies op die patio. Dit is 'n selsorg-eenheid met al die moderne geriewe. Die Eiland op Knysna het streng sekuriteitsdienste en is privaat, baie stil en heerlik rustig.

Gaste het die reg van gebruik van die swembad en 'n kano vir 2. Daar is ook 'n dubbel en suite-slaapkamer in die hoofgebou met 'n aparte ingang wat beskikbaar is en wat slegs tee- en koffiemaakfasiliteite bevat. Die Knysa Waterfront en sentrale sakekern is slegs 1km hiervandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquility On Thesens gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false