Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility Sea Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Tranquility Sea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Gerieflil, netjies.

Ons het baie lekker gebly en dit is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Gesin met klein kinders

Pragtig, stil en gerieflik.

Mooi dekor, gerieflik en stil. Mooiste tuin. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Restful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua Emmanuel Bernard F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua Emmanuel Bernard F

Excellence.

Excellent, the best stay ever. Contains all you need, cozy and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan V
Saam met vriende

Amazing.

Baie oulike plek en baie veilig gewees. Die oom help dadelik wanneer jy iets wil weet. Baie aangenaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann I
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet. Lekker gebly. Beslis waarde vir geld. Baie dankie.

Woonstel is baie netjies en baie goed toegerus. Basies alles wat jy nodig het. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Stil en veilige omgewing. Dis net jammer vir hoë bome, want dan sou jy die see sien vanaf jou balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clayton J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton J
Gesin met tieners

Fantasties.

Pragtige plek, dankie Theo vir jou gasvryheid. Dit was lekker om tussen die bome wakker te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Dit was ‘n plesier om jou te huisves, Clayton. Dankie dat jy die plek so netjies en skoon gelaat het. Met waardeering.
Vriendelike groete Theo

Tranquility Sea Cottage
Ina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename tydjie gehad.

Ons het ons verblyf terdee geniet in 'n netjiese wel toegeruste blyplek met aangename eienaars. Sal beslis weer van hul gebruik maak sou ons in daai rigting gaan. Beslis waarde vir jou geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Goeie middag Ina,
Dit was ‘n plesier om julle te huisves…
Baie dankie dat julle ons plekkie so netjies gelaat het en altyd stil en respekvol was. Ons waardeer dit hartlik… Onthou van julle twee nagte…
Vriendelike groete,
Theo & Wendy

Tranquility Sea Cottage
Melanie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Enkelreisiger

Baie mooi, skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Dit was 'n voorreg om Melanie se moeder, Heleen, te huisves… stil en baie netjies…sal altyd welkom wees by Tranquility Sea Cottage.

Tranquility Sea Cottage
Nadia H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Gesin met klein kinders

Het geen woorde nie, dit was ongelooflik om te bly by Tranquility Sea Cottage.

Weereens baie dankie vir Tranquillity Sea Cottage. Dit was baie lekker om deel te wees van die pragtige plekkie. Sal beslis weer kom. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies met vriendelike diens.

Die eenheid is skoon, netjies en goed toegerus met alles wat nodig is en meer. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer. Baie dankie, ons sal beslis weer by Tranquility Sea Cottage oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam gewees.

Weer het nie saam gespeel nie, maar die verblyf was tops gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totale rustigheid, privaat en pragtig ingerig.

Die plekkie is lekker privaat, pragtig ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Pragtige tuin met bome met swaeltjies wat 'n mens vermaak. Baie dankie aan Theo vir 'n uitstekende gasheer. Ons beplan al klaar ons volgende wegbreek naweek by hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie E
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Buurt is netjies en was lekker om in die winter te swem met kleinkinders. Kon darem lekker die sonskyn geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld, netjies en gerieflik.

Ek is nie iemand wat ooit volpunte gee nie, maar Tranquility Sea Cottage verdien dit. Die eenheid was pynlik netjies, presies soos op die fotos. Vir 'n selfsorg eenheid het niks kort gekom nie. Gewoonlik soek mens na dit of dat in die kombuis maar die eenheid het alles, selfs 3 verskillende koffies, tees en suikers. En ook melk in die yskas. Veilige parkering in die motorhuis. Klein detail maak 'n groot verskil en mens kan sien dat Theodor-hulle aan alles gedink het. Bv. hakke agter die deur om klere op te hang as mens stort en deurstoppers dat stortdeur nie teen wasbak slaan nie. Pragtige plek en perfek vir ons 2 nagte se oorbly in Danabaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Baie dankie Erika vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Theodor

Tranquility Sea Cottage
Anel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

Dit was regtig lekker, gevoel soos huis. Baie dankie.

Alles was skoon en netjies. Maklik om te kry. Sal dit regtig aanbeveel. Lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lwande M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwande M
Gesin met tieners

This cottage has everything one needs to feel at home, it caters for loadshedding by providing lamps and a gas cooker and basic necessities after a long trip like mine.

Privacy, tranquility, beautiful garden and cleanliness. Safe and quiet neighborhood for walking any time of the day. You have the backyard and naturally beautiful garden to yourself. The soothing sound of birds with nests just above a private balcony. Above all else, I appreciated how clean the cottage was upon our arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean R
Gesin met klein kinders

Relaxing.

We really enjoyed our stay in this cosy, quaint little cottage. A lot of thought is put into what their guests might need, with special touches throughout the house. We really had everything we need, from scissors, iron, ironing board, room spray, cotton pads, bottled water, and a garage that locks. The cottage has a little balcony with a lovely little garden. The decor is welcoming and gave a holiday atmosphere. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renzio P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renzio P
Besigheidsreis

Excellent.

Peaceful and clean. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs.

Hulle het my hartlik ontvang en selfs genooi vir tee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Dit was fantasties. Rustig.

Lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario A
Gesin met klein kinders

'n Plekkie om na terug te gaan.

Dit was beslis waarde vir geld. Die plekkie was uiters netjies en alles het so lekker gewerk. Die fotos is presies. Wat jy sien is wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik. So rustig en skoon gewees.

Pragtig, skoon en was so lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althea S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea S
Saam met vriende

Fantastiese plekkie.

Ons sal definitief weer kom. Alles was perfek. Die host was baie vriendelik en gasvry. Regtig waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and a must go back.

Owners of the place are friendly. We enjoy privacy and felt very safe. The cottage are very clean and the area is quiet. Nice places to go to which is nearby and the braai facilities is also private the most of all is parking is also available in a garage definitely a must go back ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natly S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natly S

Was absolutely worth it.

Had a great stay, host was friendly, place is a little gem, will definitely return. Would definitely recommend to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Hi Natly, thank you for leaving our cottage in pristine condition. Also the lovely review I appreciate it, it was a pleasure to host you. Blessings, Theodor & Wendy

Tranquility Sea Cottage
Marco Hellberg H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco Hellberg H
Saam met vriende

Baie goed ingerig, mooi versier, baie skoon en vriendelike gasheer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezelle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezelle B
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Rustige area en baie netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Hi Lezell,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Waardeer.
Vriendelike groete,
Blessings

Tranquility Sea Cottage
Zelda F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, beste ooit.

Plekkie baie goed toegerus baie rustig van die beste verblyf wat ek in 'n lang tyd gehad het. Sou graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki A
Gesin met tieners

Aangename gasheer en pragtige huisie.

Ons het heerlik gekuier. Die plekkie is netjies en skoon en het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley R
Saam met vriende

Incredible is all I can say.

It was best value for money, the owner was friendly and accomodating. It was clean with everything you could possible need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalene M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalene M
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Eienaar baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Goeie middag Magdalene,
Ons waardeer dat julle ons plekkie silwer skoon gelaat het. Dit was ‘n plesier om julle te huisves…Altyd welkom.
Vriendelike groete,
Theodor

Tranquility Sea Cottage
Alida E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is baie goed toegerus en netjies.

Daar is als wat jy mag nodig kry. Die lakens en handdoeke was onberispelik. Daar is privaatheid en mens voel veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, sal beslis weer daar bly.

Baie skoon en goed toegerus. Kon ons hondjie ook saamvat! Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R
Gesin met tieners

Gerieflik, ontspannend.

Baie mooi skoon, als wat jy nodig het en 'n Lindt-choccie op die kussing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel L
Gesin met klein kinders

Baie rustig en stil met 'n mooi uitsig.

Baie veilig en kan buite parkeer met gemoedsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons besoek jaarliks die Tuinroete en gaan op 'n paar plekke tuis, waarvandaan ons dan pendel na al die besienswaardighede in die omgewing.

Danabaai en Hartenbos is sentraal op die Tuinroete en of dit swem, uiteet, rondry of sommer net afskakel is, skep hierdie areas geskikte plekke om oor te bly en dan daarvandaan te reis en saans weer terug te wees. Tranquilite Sea House was so 'n plek, waar fasiliteite, rustigheid, veiligheid en netheid hoog op die lys was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Gesin met tieners

Veilig en bekostigbare verlyf, naby alle geriewe.

Die verblyf was alles wat 'n mens benodig vir 'n wegbreek naweek saam met die gesin en is ook troeteldier vriendelik (met toestemming natuurlik). Die toesluit motorhuis was 'n ekstra bonus vir gemoedsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute lekker. Rustig.

Waarde vir geld. Eienaar baie gawe vriendelike mense. Diete was mal oor plek/tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker vir honde. Almal baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gw V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gw V
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer, netjies en met alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly. Daar is seker gemaak dat ons welkom voel met fyn detail van die lekkerste koekies, sjokolade tot melk vir koffie na die lang rit. Kombuis is lieflik uitgerig met twee stoepe een wat uitkyk op ‘n pragtige tuin en een waar jy kan lekker sit koffie drink en na die see luister. Ons privaatheid is gerespekteer en ons baie veilig gevoel. Baie dankie aan die eienaars vir al julle moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Baie dankie Gert en jou pragtige gesin. Dit was ‘n voorreg om julle te huisves, jou vroutjie is ‘n baie netjiese huisvroutjie, en ons waardeer dat ons plek met respek en baie netjies gelaat,met waardering en vriendelike groete van ons twee.
Tranquility Sea Cottage

Tranquility Sea Cottage
Gwynneth M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwynneth M
Gesin met klein kinders

Die plek was baie mooi en rustig. Beslis waarde vir geld. Ons sal enige tyd weer terug gaan.

Die mense is vriendelike en daar is alles wat mens kan nodig hê. Die woonstel is netjies en presies soos op die foto's. Alles wat nodig kan wees word verskaf, soos teegeriewe, en die kombuis is goed toegerus met alles. Daar is veilige parkeerplek vir jou voertuig en genoeg komberse vir die koel dae. Die area was lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although we only spent one night, it was beautiful, neat and quiet.

Will stay over again in future if needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah T
Gesin met tieners

Wow the name says it all. After a long day this is just what we wanted the silence, cleanliness awesome.

All of us got a Lindt as a welcome gift. Beautiful inside out. Will def be back. The hosts are so friendly and made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Hi B
Thank you for the beautiful review. We enjoyed hosting you, and appreciate you leaving our place spotless.
Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Theo and Wendy

Tranquility Sea Cottage
Marlene B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, ontspannend en my 2 yorkies was welkom/

Ontspanne. Sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon netjies en ten volle toegerus. Baie oulike plekkie om te oornag of selfs om langer te vertoef. Baie gasvry ontvang.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Gesin met tieners

A beautiful and quiet little retreat.

We were delighted upon arrival to Tranquility Sea House and Cottage to be greeted by the friendly owners. The cottage is beautiful, neat and quaint with little personal touches everywhere. A must for a small family that needs a restful stay while on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Thank you so much for the beautiful review, dearest Karen. We appreciate so much.

Also, thank you for leaving our cottage immaculately clean..

Get well soon and blessings to you,
Theo and Wendy

Tranquility Sea Cottage
Mariske L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariske L
Gesin met tieners

Fantasties.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die cottage is pragtig, netjies en skoon en het so lekker geruik met ons aankoms. Ek sal definitief hulle aanbeveel en weer 'n draai maak wanneer ons weer in die omgewing is. Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring.

Dankie vir die vriendelike ontvangs, netjiese, skoon verblyf en goed toegeruste eenheid. Die motorhuis was 'n bonus. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan en waardeer dat julle ons plekkie silwer skoon gelaat het, sal julle graag weer wil sien. Dankie vir die mooi woorde en jul vriendelikheid.
Vriendelike groete,
Theo & Wendy

Tranquility Sea Cottage
Jonathan F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F
Gesin met tieners

Convenient place.

Will make use of it again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemay V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemay V
Gesin met klein kinders

Lekker rustige omgewing, het ons tydjie daar geniet.

Het verblyf geniet. Was rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! So pragtige plek.

Wow, die plek is so netjies. Lekker beddens. Als is daar wat jy kan aan dink. Mooiste plek waarin ons nog gebly het. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Liefste Sonja en gesin,

Baie dankie dat julle ons plek so pragtig, netjies en skoon agtergelaat het. Ons hoop julle kom kuier weer.

Met waardering en baie seënwense,
Theo en Wendy

Tranquility Sea Cottage
Erna S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Al wat ek kan se is fantasties! Die oom en tannie se gasvryheid was tops en die plekkie het meer as wat jy nodig het. Jy sal selfs kan bak en brou. Topgehalte en vars beddegoed met warmkombers en skoon handdoeke. Baie rustige, skoon en beautiful plekkie om in te bly. En baie dankie vir al die ekstra treats wat julle vir ons gelos het. (Lindt chocs, tuisgebakte pastries, koffie sakkies, koekies, vars water, melk) Gaan julle vir seker weer in die toekoms besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

So ‘n voorreg om hierdie pragtige jong mense te kon ontmoet. Hartlike dank dat julle ons plekkie so ongelooflik netjies agtergelaat het.

Ons hoop julle kom weer kuier.

Liefde en seëngroete,
Theo en Wendy

Tranquility Sea Cottage
Jan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, netjies verblyf met alles wat jy nodig het.

Baie vriendelik verwelkom. Plek was skoon en netjies en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Baie dankie Jan,
Julle het ons plekkie silwer skoon gelaat...met waardering.
Vriendelike groete,
Theodor

Tranquility Sea Cottage
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Baie vriendelike mense en baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Hi Chrisna,
Baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer en baie dankie dat julle die plek so netjies agter gelaat het.

Vriendelike groete,
Theodor

Tranquility Sea Cottage
Steve F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve F
Besigheidsreis

Baie vriendelik en baie snoesig! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Die Oom is verskriklik vriendelik en ordentlik. Die huis is baie snoesig en mens kan net ontspan en rustig wees. Baie lekker tyd daar gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Hi Steve,
Baie dankie vir die mooi woorde, met opregte waardering, julle was twee baie aangename jong mans, stil en het ons met soveel respek behandel, wou nie eers die motorhuis deur oop maak nie.
Wonderlik om jong mense met goeie maniere te ontmoet.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Theodor

Tranquility Sea Cottage
Lyres A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lyres A
Gesin met tieners

Ek en my gesin het die verblyf tenvolle geniet, want ons het veilig gevoel.

Dit het gevoel asof ek tuis was in my eie kombuis, want alles was beskikbaar. Die eienaars was baie vriendelik en Saterdagoggend het ons tuisgebakte koekies ontvang, lekker! Alles netjies en skoon, met die mooiste foto's teen die mure. Ek sal enige tyd Tranquility Sea House and Cottage aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility Sea Cottage se terugvoer

Hi Lyres,
Baie dankie vir die mooi resensie, met waardering.
Julle is baie aangename mense en het die kinders geniet asook dat julle die
plek so netjies agtergelaat het.
Vriendelike groete,
Theo en Wendy

Tranquility Sea Cottage
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gratastraat 31, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbVLQhdhPvRVvQej79cu7Z0FRuDmNJdEQFIy108Mw7yWCvDS6m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 31 Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197930781543 22.027158115939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem