Tranquillity Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Tranquillity Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Die kompleks is naby die strand en ander besienswaardighede en geriewe in Bloubergstrand.

Dié volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het 'n TV. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die kompleks spog met 'n swembad en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar.

Die kompleks is naby die Eden Bay-kompleks wat restaurante, 'n supermark, kroeë en ander winkels het. Kaapstad se stadskern is 21 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 33 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Tranquillity Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Portugees

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquillity Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false