LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tree Tops Pumula Woods | LekkeSlaap
+17

Tree Tops Pumula Woods

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 48, Pumula Woods-kompleks 2, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tree Tops Pumula Woods bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerwoonstel in die Pumula Woods-kompleks in Umzumbe, 'n oorddorpie langs KwaZulu-Natal se Suidkus.

Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, asook 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n stoep. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en tropiese woud. Die tweede badkamer word deur 3 slaapkamers gedeel en het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond, en bied toegang tot die eetarea en sitarea. Die woonstel het braaigeriewe. Gaste kan gerus van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Tree Tops Pumula Woods sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Tree Tops Pumula Woods
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stasieweg 48, Pumula Woods-kompleks 2, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tree Tops Pumula Woods het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 48, Pumula Woods-kompleks 2, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTPOo1fRsb0M9QPBeMk0MRxGT9mDE9fSxlZIA6SGPyhCrHYyVc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 48 Station Road 2 Pumula Woods Complex 4225 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.618856949444 30.543538626984
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!