Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treeferns Trout Lodge

Die Plaaskothuis
Vanaf
Vanaf R1 606
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid was vroeër die waenhuis en is 'n belangrike deel van die plaas aangesien dit een van die geboue is waar Vlakfontein begin het. Die stil en romantiese kothuis is net 'n paar treë van twee damme af. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Die eenheid het nie 'n TV nie. Die badkamer is apart en het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel en 'n oond met 'n stoof toegerus. Gaste het toegang tot 'n kaggel en 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kleiduifskiet is op die perseelbeskikbaar.
Visstokke kan gehuur word teen ekstra koste. Indien gaste visstokke wil huur sal basiese gooilesse gratis beskikbaar wees.
Kunsvlieë word by die lodge verkoop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Willow Duck
Vanaf
Vanaf R2 250
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Willow Duck staan bekend as een van die eenhede wat die beste voëlkyk-geleenthede bied en is vernoem na die baie eende op die plaas. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n enkelbed het. Die aparte badkamers het 'n bad en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster en 'n oond met 'n stoof toegerus. Gaste kan die houtstoep met braaigeriewe geniet wat 'n uitsig oor die dam en die eende bied. Die eenheid het nie 'n TV nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kleiduifskiet is op die perseelbeskikbaar.
Visstokke kan gehuur word teen ekstra koste. Indien gaste visstokke wil huur sal basiese gooilesse gratis beskikbaar wees.
Kunsvlieë word by die lodge verkoop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brown Trout
Vanaf
Vanaf R2 420
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Al die kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is twee aparte badkamers, wat elk 'n bad en 'n stort het. Gaste het toegang tot 'n houtstoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die dam bied.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kleiduifskiet is op die perseelbeskikbaar.
Visstokke kan gehuur word teen ekstra koste. Indien gaste visstokke wil huur sal basiese gooilesse gratis beskikbaar wees.
Kunsvlieë word by die lodge verkoop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rainbow Trout
Vanaf
Vanaf R2 420
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Rainbow Trout het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster en 'n oond met 'n stoof toegerus. Gaste kan die sit- en eetarea geniet wat 'n kaggel het. Die eenheid het nie 'n TV nie. Die stoep lei na 'n klein grasperk. Die stoep het ook 'n braai met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kleiduifskiet is op die perseelbeskikbaar.
Visstokke kan gehuur word teen ekstra koste. Indien gaste visstokke wil huur sal basiese gooilesse gratis beskikbaar wees.
Kunsvlieë word by die lodge verkoop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Panorama
Vanaf
Vanaf R2 420
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Panorame-kothuis kyk uit oor 'n dam wat 'n klein pier in die dam het. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Al die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 2 aparte badkamers het beide 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel en 'n oond met 'n stoof toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank en die eetarea het 'n kaggel. Gaste kan die asemrowende uitsigte, rustigheid en stilte geniet en vanaf die stoep kyk hoe die maan oor die berg opkom. Hierdie eenheid het nie 'n TV nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kleiduifskiet is op die perseelbeskikbaar.
Visstokke kan gehuur word teen ekstra koste. Indien gaste visstokke wil huur sal basiese gooilesse gratis beskikbaar wees.
Kunsvlieë word by die lodge verkoop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die oorspronklike plaashuis
Vanaf
Vanaf R3 149
per eenheid
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is geskik vir 'n groep mans of vrouens of 'n groot gesin wat nie omgee om te deel nie. Die eenheid beskik oor 5 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die res het 2 enkelbeddens. Hierdie 5 slaapkamers deel 2 aparte badkamers met 'n bad en 'n toilet. Die sit- en eetarea het 'n kaggel en 'n dubbelrusbank. Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe. Die eenheid het nie 'n TV nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kleiduifskiet is op die perseelbeskikbaar.
Visstokke kan gehuur word teen ekstra koste. Indien gaste visstokke wil huur sal basiese gooilesse gratis beskikbaar wees.
Kunsvlieë word by die lodge verkoop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Oak Tree
Vanaf
Vanaf R3 353
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en nog 'n slaapkamer met 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad en stort en daar is ook 'n aparte toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Die sitarea het 'n enkelslaapbank vir 1 ekstra gas. Die eenheid het ook 'n kaggel en 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kleiduifskiet is op die perseelbeskikbaar.
Visstokke kan gehuur word teen ekstra koste. Indien gaste visstokke wil huur sal basiese gooilesse gratis beskikbaar wees.
Kunsvlieë word by die lodge verkoop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 606
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 87 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKY7rf7ZTfxbc8zt2hwYHBD63ex4Ht4tOdz5JySQ0T0EMd2pYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 606 per nag (plek vir 3) 44 5 1 5 Section 3 of the farm Vlakfontein Section 232JT 1100 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.566666666667 30.179166666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem