LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treeferns Trout Lodge | LekkeSlaap
+151

Treeferns Trout Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die oorspronklike plaashuis
Selfsorg
Die Plaaskothuis
Selfsorg
Willow Duck
Selfsorg
Brown Trout
Selfsorg
Rainbow Trout
Selfsorg
Panorama
Selfsorg
The Oak Tree
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2020 tot 22 Sep 2020.

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2020 tot 22 Sep 2020.

Belasting en Ekstras

Visstokfooi (R200), hout en ys is nie ingesluit nie.
Kleiduifskiet is beskikbaar.
Gratis visvangles as jy 'n visstok huur
Piekniekmandjies is beskikbaar, maar moet 24 uur vooraf bespreek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

‘n Bespreking wat gekanselleer word of as gaste versuim om op te daag, word dit as ‘n kansellasie beskou en is dit onderhewig aan die volgende:
31 dae of meer voor die inklokdatum - 25% van die volle gekwoteerde bedrag word verbeur;
30 - 21 dae voor die inklokdatum - 50% van die volle gekwoteerde bedrag word verbeur;
20 -11 dae voor die inklokdatum - 75% van die volle gekwoteerde bedrag word verbeur;
10 dae of minder voor die inklokdatum of op die inklokdatum - 100% van die volle gekwoteerde bedrag word verbeur.
Kansellasies wat nie onder die bogenoemde val nie en weens spesiale omstandighede is, is onderhewig aan ‘n administrasiefooi van minimum R250.
Besprekings kan nie na ander datums oorgedra word nie.
Eienaars kan hul eie diskresie gebruik om ‘n bespreking oor te dra mits die nuwe datums in ‘n redelike tydperk is - nie meer as 6 weke nie.

was R804
Vanaf R683
per nag (vir 2 persone)
was R804
Vanaf R683
per nag (vir 2 persone)
was R804
Vanaf R683
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKY7rf7ZTfxbc8zt2hwYHBD63ex4Ht4tOdz5JySQ0T0EMd2pYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R804, nou Vanaf R683  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Section 3 of the farm Vlakfontein Section 232JT 1100 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.566666666667 30.179166666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!