LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treeferns Trout Lodge | LekkeSlaap
+151

Treeferns Trout Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Treeferns Trout Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carien F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien F
Gesin met klein kinders

Te mooi vir woorde.

Ons was aangenaam verras toe ons arriveer. Die eienaars was baie vriendelik en het sonder twyfel na ons belange omgesien, wat in elk geval die eens groot of baie was nie. Brown Trout was pragtig met sy dek oor Dam 1. Die kaggel het goed handig gekom oor die koue nat naweek en ons het nooit uit hout gehardloop nie. Die lapa was ten volle toegerus en ideaal vir groter groepe wat in verskillende eenhede bly. Die grondpad op pad soontoe was ietwat van 'n uitdaging a.g.v reën en klein motors sou definitief gesukkel het. Die damme is goed onderhou en vol forel. Ons sien uit om weer te gaan kuier veral nadat die badkamers ook opgegradeer is. Ons kan met gemak Treeferns aanraai vir 'n rustige naweek weg.

Sonette B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende naweek in 'n pragtige omgewing.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ek en die hond het die wandelpaaie geniet. Die damme is vol water en daar is 13 damme of van te kies. Alhoewel my man vir die eerste keer trout gevang het, het hy 'n byt gehad. Daar is volop vis in die damme. Die huisies het 'n kaggel wat 'n lekker atmosfeer skep. Huisies was skoon en netjies. Die 13 km grondpad na die lodge was bietjie sleg. Ek sal dit nie met 'n gewone kar aandurf nie. Ons sal vir seker weer gaan. Was 'n lekker naweek.

James M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place!

Great views, good fishing.

Marie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie S
Gesin met tieners

Mooi en rustige omgewing.

Sal enige tyd aanbeveel, waarde vir geld.

Susanna Cornelia L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna Cornelia L
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Was heerlik. Huisie is lieflik met lekker kaggel. Baie stil en niemand pla nie. Visvang was puik.

Danie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Beste Lodge waarby ons nog was, regte atmosfeer vir ontspan. Die Treeferns Trout Lodge se span is baie gewillig om te help en gaan die ekstra myl om jou te vergesel.

Johan V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, rustige blyplek. Ideaal om weg te kom van stadsgeraas.

Maar: Die paaie van 13 km is nie geskik vir 'n gewone voertuig nie. Dit was 'n absolute stresvolle nagmerrie-rit wat meer as 'n uur geneem het om af te lê, en weer nog 'n uur om te vertrek. Dankie.

Edgar K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely farm, trout dams and self-catering cottages. Great base to ride from by MTB.

Clean spring water and hills surrounds made for a nice 4 night stay to explore the area by mountain bike. Take the dirt roads to Dullstroom for lunch or coffee or down to past sky farms allows for some lovely loops to ride by bike and then relax next to the trout dams after a ride.

Steve B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies, gerieflik en aangenaam. Grondpad rybaar met gewone motor. Damme geleë reg voor chalets en baie vis in damme. Baie aangename naweek - hoog aanbeveel.

Okkie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the most pleasant weekends ever.

The resort is ideal for a weekend break away to get away from the daily rush. The accommodation is adequate, the scenery spectacular and the fishing awesome. I am planning my next trip already.

Dalinca V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalinca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig, goeie diens!

Die stilte en natuurskoon van Treeferns het gesorg vir 'n heerlike wegbreek. Mooiste staproete met watervalle in die Sjampanje-vallei! Sien uit om terug te gaan - veral na die beplande opgraderings. Maria en Johnny is amazing gashere.

Anton L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton L
Saam met vriende

'n Bietjie beknop en min spasie.

Lekker huisies en goed onderhou. Diens is vriendelik en al die versoeke is gou na omgesien. Die huisies is egter baie beknop met min sitplek en pakplek. Hengel is moeilik, waarskynlik weens te veel hengelaars asook "spawn" tyd.

Tersia V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia V
Gesin met tieners

Rustig en baie lekker stil.

Pragtige omgewing. Baie forel.

Glizelle L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glizelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie forel-visvang venue.

Ons het 'n baie lekker langnaweek geniet by Tree Ferns. Alhoewel dit nie luuks is nie, is dit die klein luukshede wat wys dat hulle moeite doen, soos die goeie beddens en beddegoed, en die skoonmaakdiens wat ingesluit is by die prys. Ons kan eerlikwaar se ons het lanklaas by so goed versorgde forel-venue gebly en visgevang. Hier word voorwaar moeite gedoen. Die kliëntediens was ook van die boonste rakke. Maria het so baie moeite gedoen. Sy is voorwaar 'n baie goeie bestuurder. Ons beplan klaar wanneer ons teruggaan.

Jana S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Gesin met tieners

Vlieghengelaar se droom.

Ons het die besoek aan Treeferns Trout Lodge ontsettend geniet. Ons blyplek was baie mooi en goed ingerig. 13 foreldamme om van te kies in die mooiste natuurskoon. My man het heelwat van die damme getoets en sukses behaal. Ons bergfietse is saam en dit kan ek aanbeveel. Vir 'n wegbreeknaweek in die natuur waar jy heerlik kan ontspan is hierdie plek 'n juweel. Johnny en Maria se diens is persoonlik en hulle doen moeite om seker te maak julle geniet die kuier. Die grondpad is op plekke redelik uitgery, veral na die reën. Sedan-motors sal dit stadig moet vat, met die SUV was dit nie 'n probleem nie. Ons kom baie graag weer kuier.

Sonja E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ongelooflike natuurskoon. As jy wil rus, is dit die plek vir jou. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Eienaars is ongelooflik vriendelik en gasvry.

Callie S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie smart, stel dit vir my beste vriende voor!

Natuur is baie mooi. Ek en my vrou kon privaat kwaliteit tyd saam spandeer. Die bestuur is baie professioneel en vriendelik. My beste wegbreek tot dusver. Doen jouself 'n guns en gaan kyk bietjie wat hier aangaan, wees gereed om 'n aangename verrassing te kry.

Stefan C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie rustig gebly en dit geniet om uit die stad te kom.

Baie dankie Maria en span. Die kamers was als mooi skoon en kombuis was goed ingerig. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die plaas is skoon en die huisies ver genoeg uit mekaar dat mens nie agter kom daar is ander mense rondom jou nie. Volgende keer sal ek definitief bietjie wil visvang!

Janlouis D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janlouis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die slegte pad na die pragtige kothuis en plaas is uitgebalanseer deur die hulpvaardigheid van die gasheer en gasvrou!

Treeferns is 'n uitsonderlike plek, met lieflike damme en pragtige natuurskoon. Die kothuis is baie goed ingerig en was perfek vir ons se doeleindes.Die pad na die plaas is sleg, en moet glad nie met 'n motor met standaard grondvryhoogte aangedurf word nie. Ons Jetta het 'n klip geslaan en die het 'n gat in die enjin se oliebodem gedruk. Ek herhaal - moenie die pad aandurf met 'n gewone motor nie, op sy beste is hy 'n 50km/h kruippad. Die gasheer en gasvrou was baie hulpvaardig, en die personeel was baie vriendelik. Ek sal beslis Treeferns aanbeveel vir mense wat op soek is na 'n afgeleë wegbreek met pragtige natuurskoon, solank hulle 'n sportnutsmotor het.

Annelize G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met fantastiese forel!

Treeferns Trout lodge is 'n klein juweel! Ons het heerlik gekuier en kon nie vir 'n mooier omgewing of beter hengel gevra het nie. Die honde-kinders het net soveel pret gehad! Maria en Johnny was ongelooflik en het absoluut uit hul pad gegaan om seker te maak als is perfek vir ons. Ons hoop om gou weer 'n draai te maak.

Vanaf R804
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R804
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R804
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKY7rf7ZTfxbc8zt2hwYHBD63ex4Ht4tOdz5JySQ0T0EMd2pYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R804  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Section 3 of the farm Vlakfontein Section 232JT 1100 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.566666666667 30.179166666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!