Trees Too Guest Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sue & Martyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Leon P - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Trees Too Guest Lodge se terugvoer
Many thanks for the review, we really appreciate it! Thanks for coming back to us, it was lovely to see you both again. Last time you stayed, you were in the large family room for four, but this time you booked a double room which explains the difference in room size and price! As you stayed on a very busy night, we couldn't offer you a larger room than the one booked. Hope to see you again and we'll see what we can do next time! Stay in touch and have a lovely 2024. Best wishes, Sue and Martyn
Tercia J - Okt 2023
Algehele gradering
Gasvrye gastehuis eienaars.
Trees Too Guest Lodge se terugvoer
Tercia, thank you so much for your kind review. We really appreciate you taking the time to do this. We really enjoyed meeting you both and sincerely hope that you will return soon and for longer! In the meantime, take care, and a very early Merry Xmas to you both!
Otto V - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, baie goeie diens en vriendelike personeel.
Trees Too Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Brendon B - Mei 2021
Algehele gradering
Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Gavin B - Des 2020
Algehele gradering
Very pleasant and friendly accommodation.
Deon D - Feb 2020
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, mense is vriendelik.
Danie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Doodeenvoudig baie lekker gekuier en gerus. Gasvryheid uitstekend.
Burger F - Des 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Trees Too Guest Lodge se terugvoer
Goeie dag Mr. Burger
Baie dankie vir U se positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor Mr het dit hier geniet.
Voorspoedige nuwe jaar
Groete
Daniele
Johannah M - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome service given.
Sanet S - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike gashere.
Chantal J - Apr 2018
Algehele gradering
Dit is 'n alles-in-een-plekkie.
Hein M - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Willem H - Jul 2016
Algehele gradering
Net reg geleë vir 'n Krugerwildtuin besoek.
Isa A - Aug 2015
Algehele gradering
Ons is baie gasvry ontvang.
Elmarie S - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Daan P - Mei 2015
Algehele gradering
Ons was nie lank genoeg daar om te kan oordeel nie.
Lees meerJan K - Jun 2014
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Goed versorg en baie hartlike diens!
Ellen L - Mei 2014
Algehele gradering
Ons het daar oornag nadat ons vanaf die Kruger Wildtuin gekom het.
Sakhile L - Feb 2014
Algehele gradering
What a lovely place to be
Grethel J - Des 2013
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig met uitstekende kliëntediens. Die malvapoeding was uit die boonste rakke.
Charity M - Des 2013
Algehele gradering
The place is excellent with good service provided
Mike B - Aug 2013
Algehele gradering
Very pleasant atmosphere and good service
Elma N - Jun 2013
Algehele gradering
Lovely ambiance, warm people, stunning place - Great stay!!!
Janita S - Mrt 2013
Algehele gradering
Beautiful setting and definitely a place to stay over again
Johan S - Jul 2012
Algehele gradering
Hospitality per exellance.
Lawrence C - Jan 2012
Algehele gradering
The lodge was great.
Vanisha P - Des 2010
Algehele gradering
A Home away from home!!!!
Sally S - Mei 2010
Algehele gradering
We loved your Lodge! Awesome! great food! Friendly! good talks with owner! the Best place!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Furley-straat 9-11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom