TreeTops & Treats Guest House
Opsomming van Resensie
Maria H - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was 'n nagmerrie. Die plek is vuil en verwaarloos.
Lees meerChuene L - Sep 2019
Gemiddeld
A quiet and conducive place for learning and business.
Inus L - Aug 2019
Gemiddeld
Die plek vertoon vervalle, die swembad is groen en die profiel op die webblad is misleidend en verouderd.
Cheryl V - Jul 2019
Gemiddeld
Redelik aangenaam.
Marius N - Jun 2019
Gemiddeld
Uiters swak.
Huyser K - Nov 2018
Gemiddeld
Gastehuis kort opknapping, hulle moet voornemende gaste inlig van die baie trappe. Nie geskik vir bejaardes nie.
Franzel S - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker en vriendelike plek vir ons gewees as vriende.
Lu-ann L - Sep 2017
Gemiddeld
Baie lekker.
TreeTops & Treats Guest House's terugvoer
Hi Lu-ann,
Great that you enjoyed your stay with us.
Thanks for taking the time to review your stay.
Have a long and happy marriage.
Regards,
Jeff
Lena S - Nov 2016
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
TreeTops & Treats Guest House's terugvoer
Hi
Thanks for your kind review of your stay with us and great that you enjoyed your stay.
Regards
Jeff
Johann V - Sep 2016
Gemiddeld
Tevrede.
TreeTops & Treats Guest House's terugvoer
Hi,
Thank you for talking the time to review your stay with us.
I am pleased that you enjoyed the lapa and pool area.
Regards,
Jeff
Munashe M - Mei 2016
Gemiddeld
Good atmosphere.
TreeTops & Treats Guest House's terugvoer
Hi,
Thank you for your kind comments.
The team are pleased that we were able to make your stay comfortable and enjoyable
and that you li9ked the Thatch.
Thank you for taking the time to review your stay with us.
Regards
Jeff
Paul H - Apr 2016
Gemiddeld
Wonderful place to stay.
Lees meerTreeTops & Treats Guest House's terugvoer
Hi,
I would like to thank you for taking the time to review your stay with us.
The team is pleased that we were able to make your stay enjoyable.
Regards
Jeff
Michelle B - Aug 2015
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
TreeTops & Treats Guest House's terugvoer
Dankie vir die tyd geneem om jou verblyf te hersien met ons.
Die span is dankbaar dat ons in staat was om jou verblyf aangenaam te maak .
Groete,
Jeff
Ernst E - Jun 2015
Gemiddeld
Stil en rustige omgewing.
Ilene O - Jun 2015
Gemiddeld
Baie lekker gewees. Jeff baie gasvry.
TreeTops & Treats Guest House's terugvoer
Dankie vir die tyd geneem om jou verblyf te hersien met ons. Die span is bly dat ons in staat was om jou verblyf aangenaam te maak.
Groete, Jeff.
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leydsstraat 611, Muckleneuk Hill, Pretoria, 0002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom