Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treetops Holiday Home Near Kruger Park

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Gaste sal 'n rekening ontvang indien die huis beskadig is of die inhoud daarvan beskadig of vermis is.
- Geen troeteldiere, van welke aard ook al, in Marlothpark.
- Geen harde musiek, vuurwerke of geskree word ter enige tyd toegelaat nie.
- Gaste mag nie jaag nie. Die teerpad se spoedbeperking is 50 km/h en die grondpaaie 30 km/h.
- Rook is verbode in die huis of in die bos.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Indien gaste vir meer as 'n week bly, word die eenheid skoongemaak en die linne geruil.
- Die instansie kan nie verantwoordelik gehou word vir probleme met water- en kragtoevoer nie, insluitend beurtkrag, geraas van bouers of ander vakansiegangers.
- Deur te bespreek en vir die sleutels te teken, aanvaar gaste outomaties die huisreëls.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cheetah-weg 1521-1522, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3223b936538ed301fc5518cd54de5ea46e594d6c70dbe181f431ef34684cc3100a62f5289c4d207ec08c4072496124bb5941?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 1521-1522 Cheetah Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.350250304272 31.766020961971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem