LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by True North | LekkeSlaap
+58

True North

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir True North
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jasper L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, perfekte ligging.

Vriendelike gashere. Goeie verblyf.

True North's terugvoer

Dankie Jasper vir die wonderlike terugvoering en gradering. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as gaste by True North te huisves. Ons vertrou dat julle weer sal kom kuier. Dankie dat julle ons gekies het.
Groete
Matt en Tertia

True North
Francois V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

True North have exceeded my expectations, a real jewel.

Ek sal beslis weer aan klop by True North. Stylvol, privaat met 'n asemrowende uitsig oor die see. Beslis elke sent werd.

True North's terugvoer

Dankie Francois, dat julle ons gekies het om te kom ontspan en baie dankie dat jy die tyd geneem het om julle ervaring hier by True North te deel. Dankie vir jou wonderlike beskrywing en gradering. Ons waardeer opreg en hoop om julle weer gou te kan huisves as ons spesiale gaste.
Vriendelike groete
Matt en Tertia

True North
Ssretta V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ssretta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So mooi, netjies, skoon en vriendelike diens.

Ons beveel die plekkie waar ons tuis gegaan het met liefde aan.

Charles D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I perceive as self-catering.

I enjoyed the tranquillity, etc., but True North is advertise as self catering, but, in essence, it not! It does have a kitchenette with a microwave, fridge, etc. but nothing in the form of what you need to actually making something hot to eat using a two plate stove or so. We could not even make breakfast there. Cooking is forbidden and you're also not allowed to braai. I did not see all this restrictions on the website, only read it when I got to the destination in a file in the room. Otherwise I would have looked for a real self catering unit. Please note that South Africans enjoy braaiing, or at least the people I associate with.

True North's terugvoer

Dear Charles, it saddens us to hear that your stay at True North did not meet your expectations. It is unfortunate that you did not notice on the website and in the email that I sent you that there is no cooking or braai facilities. It is stipulated very clearly what the unit offers on all our platforms and our website.
Regards
Tertia and Matt

True North
Bea S - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik vir ‘n wegbreek!

Goeie diens, pragtige uitsig en ideaal vir ‘n wegbreek van die norm.

True North's terugvoer

Beste Bea, dankie dat jy die tyd geneem het om n resensie te plaas. Dit was vir ons n voorreg om julle by True North te ontvang. Vertrou ons sien julle weer binnekort.

Vriendelike groete
Tertia & Matt

True North
Ben W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese uitsig en baie rustig!

Die plekkie is baie spesiaal. Baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Die see-uitsig is asemrowend mooi en die rustigheid 'n groot bonus vir 'n vakansieganger. Matt en Tertia is 'n wonderlike gasheer en gasvrou! Hulle het ons baie welkom laat voel vandat ons die bespreking ingesit het tot op die laaste dag van ons vakansie. Baie dankie daarvoor en ook vir die heerlike en mooi voorbereide ontbyt wat ons op ons stoepie kon geniet het. True North is voorwaar 'n sterplekkie!

True North's terugvoer

Beste Joa. Baie dankie dat jy n tydjie geneem het om terugvoering te gee oor julle vakansie tyd by True North.
Ons waardeer jou positiewe terugvoering opreg. Dit was ons vooreg om julle as gaste te onthaal by True North.
Ons vertrou dat ons julle weer vir True North sal kies om te kom ontspan.
Tertia en Matt

True North
Andre S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mat en Tertia gaan uit hul pad om jou te verwelkom en die kamer met sy fantastiese see-uitsig is snoesig en gepas vir 'n heerlike wegbreek. Sal True North beslis aanbeveel.

Uitstekend. Beslis vir persone wat wil rus.

Katie E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Jy moet self gaan om die awesomeness te gaan ervaar. Woorde kan dit nie beskryf nie.

Sien sterre.

Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekoorlik en asemrowend.

Fantastiese see-uitsig, lieflik koel en baie netjies en skoon. Beste plek om uit te rus. Baie baie dankie Matt en Tertia. Sien julle gou weer.

Mariska T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons was vriendelik ontvang en die plek is goed geleë en baie baie netjies en skoon. Goed ingerig en mens voel tuis.

True North's terugvoer

Middag Mariska,
Dit was ons vooreg om julle hier by True North te huisves. Ons is baie bly dat julle die tydjie hier so geniet het en genoem het dat julle weer sal terug wees. Dankie dat jy die tyd geneem het om jul ervaring te deel. Ons waardeer dit opreg.
Sien uit om jul weer by True North te sien.
Vriendelike groete,
Matt en Tertia

True North
Carmen H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike plek.

Die mees asemrowende uitsig, skoon, ruim, gemaklike eenheid en vriendelikheid van eienaars het ons verblyf meer as die moeite werd gemaak. Komplimente aan die eienaars. Ons sal terug wees!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What an amazing place.

The most breathtaking views, clean, classy, comfortable unit and friendliness of owners made our stay more than worth while. Compliments to the owners. We will be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

True North's terugvoer

Dear Carmen,
Thanks for your kind words. We appreciate you taking the time to share your experience at True North. It was our privilege and honor to host you and your husband and we would love to see you back again.
Many thanks,
Tertia and Matt

True North
Anton B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en heerlik.

Ontvangs was baie hartlik en gasvry. Plek was baie skoon en alles wat ons nodig gehad het was daarin. Pragtige uitsig en heerlike rustige ontspanne plekkie. Sal dit beslis aanbeveel.

Louwrens O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning op sy beste.

Dis 'n pragtige plek. Ongelooflike uitsig en rustig. Was uitgerus na net 3 dae. Sal enige tyd weer terug gaan.

True North's terugvoer

Goeiedag Louwrens,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om julle belewenis hier by True North te deel. Dit word opreg waardeer.

D it was 'n vreugde om julle as gaste hier by ons te kon ontvang. Vertrou om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Tertia en Matt

True North
Petrus N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek op St Helenabaai om te gaan rus. Netjies, veilig, beste uitsig, 40 m vanaf strand.

Vir seker die beste plek om te gaan ontspan en weg te kom vanaf die gejaag. 40 meter van die strand met die mooiste uitsig. Plek is netjies toegerus, skoon. En absoluut veilig. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

True North's terugvoer

Dankie Petrus dat jy tyd gemaak het om jou ervaring by True North te deel, ons waardeer dit opreg. Dit was ons voorreg om julle as gaste te leer ken.
Vriendelike groete,
Tertia en Matt

True North
Paul N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Selfs vanaf die besprekingsfase was Matt en Tertia baie behulpsaam om te verseker dat daar nie haakplekke was nie, dat ons was ten volle ingelig is en uitsien na die reis. Die kamers is voldoende toegerus en die uitsig is absoluut asemrowend. Nie net het ons 'n pragtige 10-dag vakansie gehad nie, ons het weer heeltemal verfrissend gevoel en as bonus het ons nog twee vriende aan die Weskus. Ons het geen huiwering om True North as 'n Weskusbestemming sterk aan te beveel nie. Dankie Matt en Tertia, dat julle dit spesiaal gemaak. Mag God julle seën en bewaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very peaceful!

Even from the booking stage Matt and Tertia were most helpful towards ensuring that there were not hiccups, that we were fully informed and looking forward to the trip. The rooms are adequately equipped and the view absolutely breathtaking. Not only did we have a splendid 10 day holiday, we returned feeling totally refreshed and as a bonus, have two more friends on the West Coast. We have no hesitation in strongly recommending True North as a West Coast destination. Thanks Matt and Tertia, for making it special. May God bless and keep you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

True North's terugvoer

Baie dankie Paul dat jy die tyd geneem het om julle ervaring by True North neer te pen. Ons het julle geniet as gaste en waardeer die terug voering. Vertrou ons sien julle binnekort want dit sal n vooreg wees om julle weer as gaste te kan bederf.
Groete,
Tertia en Matt

True North
Dick V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kamer en verruklike uitsig.

Ons het baie lekker gebly, maar sou graag 'n stofie of selfs 'n enkelplaat, pan, ens. wou hê om ten minste ontbyt of 'n ligte aandete mee te maak. Selfsorg beteken vir my dat jy vir jouself moet kan sorg en dit sluit sekerlik kosmaak in. Dit is hoekom 'n mens hierdie opsie kies. 'n Mikrogolfoond en broodrooster is nie genoeg nie. Die kamer en uitsig is baie mooi en die eienaars gaaf.

True North's terugvoer

Dankie Dick dat jy die tyd geneem het om n resensie te skryf oor jul ervaring by True North. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Tertia en Matt

True North
Ulf T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulf T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil setting right at the beach.

Tertia and Matt are perfect hosts. Even before we arrived they were very helpful with tips about the area and reserved a nice table at a local restaurant. Their welcome was great and can be proud of their gem. The rooms are very spacious and have excellent sea views - we even slept with the large sliding window open to enjoy the sound of the waves. The breakfast offered was divine and could not have been better in a 5-star guesthouse. While it was winter, the room was sufficiently heated and extra blankets were provided - so were towels on request ( we stayed 3 nights). Instant hot water in the shower and kitchenette - sufficient crockery and cutlery. Even DStv with extra foreign channels was provided - we watched 'BVN', Dutch television. We will certainly be back at this well maintained and excellent guest house.

True North's terugvoer

Dear Ulf,

Thank you for taking the time to write this lovely review. We are very thankful that you enjoyed your time with us. We loved having you as our quests and trust to see you soon.

Many thanks.
Tertia and Matt

True North
Vilita J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vilita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little piece of Paradise!

From the moment you walk in at True North, you are made to feel so welcome and at home. The bedrooms are tastefully decorated with everything you could wish for. Breakfasts and dinner were scrumptious. The sea views are endless and breathtaking. The hospitality of Matt and Tertia was outstanding and what a warm, friendly, pleasant, awesome couple. My husband and I truly had a wonderful and peaceful weekend. We highly recommend True North!

Shikara N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shikara N
Saam met vriende

Gemaklik en rustig!

Ons het 'n vreeslike lekker en rustige tyd gehad by True North. Tertia is baie vriendelik en die plek is rustig en netjies. Ook baie veilig en afgesonder wat great is met n pragtige view! Die mure is wel bietjie dun en mens kan die gaste in die kamers langsaan hoor as jy 'n laatslaper soos ek is.

True North's terugvoer

Shikara, ons waardeer opreg dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf oor jou ondervinding hier by True North. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkomodeer. Vertrou dat ons julle weer sal sien.

Vriendelike groete
Tertia en Matt Vogler

True North
Werner G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A visit to Tertia and Matt, the life of True North, makes you feel special and allow you to really take in the beauty of the West Coast.

Upon arrival at True North, we were met with such heartfelt and genuine hospitality. The best part is that this is the personalities of the hosts, Matt and Tertia, it therefore didn't fade but quite the opposite is true. The rooms are extremely neat and welcoming, and all the basic requirements are there. Its clear that Matt and Tertia enjoy hosting their guests. Being only a couple of steps to the beach means you are awakened by fresh sea breeze and if arranged, an absolute awesome breakfast allows you to enjoy the view from a private balcony. Even when you are not the only guests, personal space is preserved superbly and it actually feels like you're there all on your own. It really is a worth while experience being a guest to True North.

True North's terugvoer

Middag Werner
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring van die naweek te deel. Julle was amazing gaste en ons hoop om julle binnekort weer te kan bederf.

Tertia en Matt

True North
Willem P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die standaard is van hoë gehalte. Lekker.

Na my bespreking het die eienaar my geskakkel en verseker dat my plek gereed is, en hulle sien uit na ons aankoms. Met ons aankoms was ons hartlik en vriendelik verwelkom. Ons plek was baie mooi skoon en netjies. Daar was moeite gedoen met elke ete en dit was smaaklik en mooi voorgesit. Hulle ons bederf met 'n seekos-platter. Ons het ons verblyf geniet en was heerlik uitgerus nadat ons vertrek het. Dit was gasvryheid op sy beste en sal vir seker weer hulle besoek en ook mense aanbeveel om True North te besoek. Beveel die plek aan vir almal.

True North's terugvoer

Middag Willie, baie dankie vir die positiewe terugvoering ons waardeer dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Dit was vir ons net 'n vreugde om vir julle hier by True North te hê
as gaste. Sien uit om julle weer te ontvang as gaste.
Vriendelike groete,
Matt en Tertia

True North
Pat P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat P
Saam met vriende

Exactly what I expected and more. Will definitely return soon.

Comfortable room with everything that one needs for a weekend away. Stunning views, hosts went the extra mile to make our stay memorable.

True North's terugvoer

Thank you, Pat for taking the time to share your experience at True North. We loved having you as guests and would love for you to return.
Many thanks
Tertia & Matt

True North
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 101, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58XWEJRskyrV6tI1Ptrdg66TBYyPw9iXvlGYBy3CpIH5lBb6Xd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 101 Beach Way Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -32.735691223407 18.003565364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!