+117

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2026 tot 30 Dec 2026 en 01 Dec 2027 to 30 Dec 2027.
10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2026 tot 30 Dec 2026 en 01 Dec 2027 to 30 Dec 2027.
Prys sluit in
Seafront Apartment 3
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, elektriese eierkoker, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware.
Ocean View 2
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, elektriese eierkoker, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware.
Ocean View 1
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, elektriese eierkoker, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware.
Huisreëls

Inkloktyd is 15:00
Uitkloktyd 10:00
Hou asb geraas tot 'n minimum. Geen harde musiek word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 20:00 tot 09:00
Geen kinders jonger as 16 jaar.
True North is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Rook is verbode in al ons eenhede.
Ongelukkig laat die verblyf nie dagbesoekers of troeteldiere toe nie.
Verwydering van items, soos borde, glase, messe, vurke, komberse en kussings van eenhede is verbode.
True North maak van sonkrag gebruik. Gaste mag slegs van die elektriese toebehore wat voorsien word gebruik maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
10 % AF
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
10 % AF
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
10 % AF
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

101 Beach Way, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dcafabc14cbafe7b9859da0ea64056667bd82e37e9ba615b0ab1d649fd0cb8f2fe7bfafd29bc3e833854da62e20950ab83c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 101 Beach Way Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.735691223407 18.003565364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang