Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 8 Jan 2026.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: KT 207, Deel van Vienna, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R7 976R7 178 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tshukudu Game Lodge is in 'n privaat wildreservaat van 3800 hektaar geleë en grens aan die gewilde Krugerwildtuin. Die lodge bied lieflike uitsigte oor die Drakensberge en jy kan 'n groot verskeidenheid wild, insluitend die Groot 5, van naderby beskou.
Elke kamer het ’n en suite-badkamer, sowel as ’n yskassie wat op versoek voorraad het, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n haardroër, kluis vir waardevolle items en voorraad word daagliks aangevul.
Vir diegene wat die Alles Ingesluit-pakket bespreek het word ontbyt en ligte middagetes bedien op die grasdakstoep. Suid-Afrikaanse disse wat met vars, plaaslike bestanddele voorberei is word voorsien. Aandete word gewoonlik om die knetterende vuur en onder die sterre in die Afrika-boma geniet. Tradisionele disse van wildsvleis kom ook voor op die egte Suid-Afrikaanse spyskaart.
Gaste kan ontspan op die leunstoele onder die grasdak langs die swembad. Dit is ook 'n goeie plek vir wildkyk. 'n Watergat lê net duskant die lodge en wildsbokke, olifante en buffels is gereeld hier te sien.
Die ervare gidse sal gaste op oggend- en aandwildritte op oop 4x4-voertuie vergesel. Die privaat reservaat is bekend vir sy groot verskeidenheid wild, insluitend die Groot 5.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Stacy Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 202
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- KT 207, Deel van Vienna, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Tshukudu Game Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: KT 207, Deel van Vienna, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom