Gallo Manor Akkommodasie by Tudor Lodge and Tours | LekkeSlaap
+22

Tudor Lodge and Tours

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Oranje Laan, , Johannesburg, 1193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tudor Lodge and Tours word deur die AA aanbeveel. Die gastehuis is in Sandton in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Verblyf by Tudor Lodge and Tours word aangebied in 3 tipes kamers: enkelkamers, dubbelkamers en gesinskamers. Die slaapkamers is smaakvol versier en is toegerus met of 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n paar van die kamers het ook basiese kombuistoestelle.

Die gastehuis het ook 'n rotspoel vir lafenis en daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Tudor Lodge and Tours is na aan winkels, restaurante, sake- en vakansiegeriewe.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Tudor Lodge and Tours
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 4 Oranje Laan, , Johannesburg, 1193, Gauteng
  • Gaste dink Tudor Lodge and Tours het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Oranje Laan, , Johannesburg, 1193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MjFhMGZmLTQyMTgtNGY4ZC05ZTc0LWQyM2Q5YTNjZTE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R599  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Oranje Avenue Gallo Manor, Sandton 1193 Gauteng 086 999 0018 02:00-22:00 11:00 -26.06335 28.07451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za