+19
Gastehuis in Gallo Manor

Tudor Lodge and Tours

Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die slaapkamers het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, 'n waaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die tarief nie ontbyt insluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamers met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, wasbak en toilet. Geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, 'n waaier en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die tarief nie ontbyt insluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamers
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenhede is ideaal vir ouers wat reis met 'n kind. Die kamers het of 'n dubbelbed met 'n enkelbed, of 3 enkelbeddens. Die kamers het ook elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n paar van die kamers het ook basiese kombuistoestelle.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die tarief nie ontbyt insluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

25 Oranje Avenue, Gallo Manor, Sandton, Johannesburg, 1193, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a10322b397784178daf5d913026a586e253ea23af2e9483535bf225a780eea6b2667997aee59415db462151ac34ca4b2b4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 27 5 1 4 25 Oranje Avenue Gallo Manor, Sandton 1193 Gauteng 021 201 8901 02:00-22:00 11:00 -26.06335 28.07451

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang