Tuishuis Home Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Selfsorg
B&B.
Executive Wittebrood suite
B&B.
Gesin-selfsorg
B&B
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Besprekings moet via e-pos bevestig word met die korrekte inligting oor die gaste. In die geval van gaste wat versuim om op te daag of kanselleer binne 48 uur sal 50% van totale bedrag gehef word.
Indien die bespreking binne 48 uur en 10 dae voor die dag van bespreking kanselleer, sal die gas 1 nag se akkommodasie moet betaal.
Indien kansellasie meer as 10 jaar voor die bespreking gemaak word, word geen kansellasiefooi gehef nie.
Kansellasiebeleid is ook op konferensies en funksies van toepassing.

Gaste wat na Tuishuis Home Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 330 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za