Tuscany @sea
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhoutstraat 14, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525 , Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tuscany @sea is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in 'n veilige kompleks in die gewilde kusdorp Tergniet.
Die meenthuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die balkon het buitesitplek en 'n Weber-braai.
Slaapplek
’n Bespreking by Tuscany @sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bryan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 5
Ligging
- Melkhoutstraat 14, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525 , Wes-Kaap
- Gaste dink Tuscany @sea het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhoutstraat 14, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525 , Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom