Tuskers Bush Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tuskers Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie H - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful experience!
Nelene D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die stilte van die natuur was absoluut hemels. Die perfekte ontsnapping uit die stad uit.
Pieter D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en mooi akkommodasie.
Ryan D - Jan 2023
Algehele gradering
Great staff, no power.
Lees meerAdri C - Mei 2022
Algehele gradering
Die boservaring was goed, 'n kampvuur is altyd 'n wenner.
Lees meerTuskers Bush Lodge se terugvoer
Dankie vir jou resensie.
Die hek word deur 'n hekmotor bestuur wat onlangs beskadig is en ons het vir onderdele gewag.
Wat die veiligheid betref, het ons wagte wat die eiendom voortdurend patrolleer.
Daar sal onmiddellik aandag gegee word aan die items in die kamer.
Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Janine B - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese kamers.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Dankie vir jou resensie.
Die jongste reënbuie het beslis 'n effek gehad om die pad te beskadig en ons het hard gewerk om die pad te herstel wat nou voltooi is.
Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Carina L - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese Lodge. Diens uitstekend.
Laura-lee S - Jan 2022
Algehele gradering
Ontspannend. Privaat.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en hoop om jou gou weer te sien.
Keitumetse S - Des 2021
Algehele gradering
The stay was excellent.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Thank you for your review. We hope to see you again in the near future.
Samantha D - Nov 2021
Algehele gradering
When we arrived it was drizzling and we were early to check in - Noah was absolutely brilliant, not a problem at all - he helped with the luggage, offered ice and looked after me and my friend the full stay, he is an absolute gem.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Thank you for your lovely review. I will pass your message on to Noah. We look forward to hosting you and your husband on your next visit.
Hennie S - Sep 2021
Algehele gradering
Tuskers is die ideale plek vir ’n rustige naweek.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons by Tuskers Bush Lodge te hê. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Johan J - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons by Tuskers Bush Lodge geniet het. Ons sien uit na jou volgende besoek in die toekoms.
Mary N - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful, scenic, tranquil and a real African escape
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Thank you for your review. It is good to hear that we provide the "Bush getaway" that you needed. We are very proud of our staff who take pride in all that they do. We hope to see you soon again.
Harshana Dilip P - Apr 2021
Algehele gradering
Our stay was amazing. The rooms are quite spacious and staff is super friendly. The staff also accommodated us with our dietary needs.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Thank you for your wonderful review. We are delighted to hear that you enjoyed every moment with us. We appreciate your recommendation and hope to see you soon again in the near future.
Tinus K - Apr 2021
Algehele gradering
Tuskers Bush Lodge is 'n lekker naweek wegbreekplekkie.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Dankie vir u resensie. Ons is bly dat ons personeel se passie wys.
Chané V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cobus T - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Ons is so bly dat jy dit geniet het.
Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Elizna A - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, mooi, uitstekende diens.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het en hoop om u binnekort weer te sien.
Sonja D - Des 2019
Algehele gradering
Rustigheid in natuur.
Monika N - Sep 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer by Tuskers oorbly.
Jan-alwyn F - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome ervaring!
Willie S - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker, net effens duur gewees.
Caroli P - Jul 2019
Algehele gradering
Luuks en rustige atmosfeer.
Lees meerAnnabe J - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en naby genoeg vir ons om nie te lank weg te bly van ons bruilof af nie.
Stephan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Very good experience.
Marijke W - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Boitumelo M - Jan 2019
Algehele gradering
A lovely place to visit.
Joyce V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig met goeie diens.
Stefan V - Jul 2018
Algehele gradering
Stukkie paradys in Harties.
Pieter M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies met baie goeie diens.
Idonette B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Jolinda C - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Christie V - Apr 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Madeleine D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Lees meerEddy B - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie rustig daar en skoon.
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.
Bonita B - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.
Coenraad C - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Asemrowende wegbreekkans!
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.
Karien S - Jan 2017
Algehele gradering
It was fine. I think a TV for each room is needed.
Lees meerTuskers Bush Lodge se terugvoer
It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.
Jc V - Des 2016
Algehele gradering
Wat 'n heerlike kuier!
Tuskers Bush Lodge se terugvoer
It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R104, Ou Rustenburg-pad, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom