- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 133 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Tussen-I-Bome Guest Farm is 'n bekoorlike ossewa-oord en venue wat 26 km vanaf Montana, Pretoria, op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad geleë is. Dit skuil in die Bobbejaansberge en bied 'n unieke venue vir troues, konferensies, funksies of net 'n naweekwegbreek saam met familie of vriende.
Daar is 'n verskeidenheid verblyf-opsies beskikbaar. Dit sluit in 'n gastehuis met slaapplek vir 8, ossewaens met slaapplek vir 4 of 6, 'n chalet met slaapplek vir 10, 'n Bos-Lapa met slaapplek vir 8, en 10 kampeer- of karavaanstaanplekke wat elkeen slaapplek vir 6 het.
Die funksielokaal op die perseel, ook met 'n ossewa-styl, kan vir groepe van tot 120 gaste voorsiening maak. Dit is ideaal vir troues, konferensies, spanbou, jaareindfunksies, verjaarsdagpartytjies en dope.
Gaste het toegang tot 'n kouewaterswembad, staproetes en genoeg ruimte vir kinders om fiets te ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Portion 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
- Gaste dink Tussen-I-Bome Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 133 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang