Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tweede Wind

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 318

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 36 resensies vir Tweede Wind
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay with an amazing view. Very friendly and accommodating hosts.

Lovely place to stay with an amazing view. Very friendly and accommodating hosts. Would definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Ongelooflik lekker!

Dit was ongelooflik! Baie rustig en die mooiste uitsig. Die woonstel is skoon en netjies. Die gasheer was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n plek uit die boonste rakke.

Die is besonders netjies en alles wat 'n mens benodig is daar. Rupert en Christine is wonderlike gaste wat jou besonders tuis laat voel, soos ou vriende. Die gastehuis het die mooiste uitsig oor die see. Jy kan vir ure net in die sitkamer sit en na die see kyk. Dit is 'n gastehuis waar die eienaars baie moeite gedoen het om alles vir jou as gas gerieflik en mooi te maak. Indien ek ooit weer in Yzerfontein gaan bly sal ek vir seker Tweede Wind weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster verblyf met ongelooflike see-uitsig!

Baie hoë standaard van netheid en gerief. Baie goed toegeruste en netjiese geriewe. Gasheer en gasvrou toeganklik en vriendelik. Uitsonderlike see-uitsig. Beslis 'n besoek werd - ook vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richenda F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richenda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede Wind is net wat die siel nodig het.

Ek en my man kon nie vir n beter plekkie vra as Tweede Wind. Die was net wat ons nodig gehad het van die gewoel van die besige lewe wat ons elke dag het. Die is 'n baie mooi, modern en rustige plekkie wat enige paartjie nodig het. Ons het ons tye baie geniet en wou net buite op die stoep sit en die branders en seelug aanskou, asemrowend. Ons was nie eens geaffekteer met beurtkrag nie en dit was net 'n plus. Ons kan nie meer dankie se vir Rupert en Christine vir hulle gasvryheid en die warme ontvangs. Ons sal definitief weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmarie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies, baie netjies en waarde vir geld.

Vanaf ons bespreking tot en met ons uitgeklok het, was Rupert en Christine baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons sal definitief weer na Tweede Wind terugkeer en beveel dit enige tyd vir enige iemand aan. Baie dankie vir 'n stukkie hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met vriende

Die woonstel was baie ruim en die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons gemaklik en gerieflik te maak.

Baie mooi panoramiese uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter James P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter James P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Weskus-ontspanning.

Tweede Wind is net die plek om in Yzerfontein te gaan ontspan en die seelug in te asem. Rupert en Christine se gastehuis is netjies, skoon en goed toegerus vir gaste. Die uitsig is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Nie stapafstand van die see af nie, maar die gerieflikste en netjiesste verblyf wat ons in 'n lang tyd geniet het. Beste uitsig aan die Weskus. Die eienaars is meer as gasvry, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Gesin met tieners

Uitstekend!

Klientediens is puik. Alles was net puik, die "views" van die see was net asemrowend! Sal beslis weer gebruik maak van Tweede Wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco A
Gesin met tieners

Lekker rus.

Alles is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Pragtige woonstel, baie rustig en stil en Rupert en Christine, die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanchèt S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanchèt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die ligging van die eenheid is besonders mooi. Die kalmte en stilte wat die area en eenheid bring is presies wat ons nodig gehad het vir ons wegbreek. Die gasvryheid van die eienaars was uit die boeke uit. Ons volgende wegbreek word klaar beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudi E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Hierdie wooneenheid is by verre die skoonste en netjiesste waar ons al ooit gebly het. Luuks. Pragtige uitsig. Ek sal Tweede Wind 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Beveel aan vir enigeen.

Verreweg die beste gastehuis en gasheer en gasvrou wat ons nog ooit gehad het. Absoluut skoon en netjies en enigiets wat jy mag benodig is daar. Dis nie bloot 'n kamer met 'n badkamer nie, maar 'n hele woonstel met sitkamer, eetkamer, kombuis en stoep met 180 grade uitsig oor see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Ongelooflike mooi uitsig. Gasheer/-vrou is baie behulpsaam. Ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarlene H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarlene H

Pragtig, rustig, liefdevol, gesond met vreugde.

Nuwe ontdekking vir lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met vriende

Uitstekende wegbreekplekkie

Pragtige plek, pragtige uitsig en goed toegerus. Ons het heerlik gekuier en sal Tweede Wind definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi seeuitsig.

Sal definitief weer besoek. Verblyf van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Enkelreisiger

Luuks en privaat.

Uiters privaat en baie goed toegerus. Gasheer en gasvrou hartlik en behulpsaam. Pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

We really enjoyed our stay at Tweede wind. On arrival, we received a warm welcome. The location is amazing for watching sunsets and just looking at the wildlife, that's right at your doorstep. Very clean and we had everything we needed to make our stay convenient and safe. Will definitely go again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike ervaring.

Ons het regtig ons verblyf geniet. Ons is harlik verwelkom. Die ligging is wonderlik om sonsondergange te kyk en net na die wild te kyk wat reg op jou voorstoep is. Baie skoon en ons het als gehad wat ons nodig gehad het om ons verblyf gerieflik en veilig te maak. Sal definitief weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mens word waarlik bederf deur die eienaars, voorwaar die moeite werd!

Met aankoms voel mens reeds tuis. Die plekkie is so netjies mens kan van die vloer af eet. Daar was 'n klomp snuistery-bederfitems en alle toerusting lyk byna splinternuut! Die vertrekke is heerlik ruim en die badkamers absoluut luuks. Voorwaar die moeite werd om te gaan inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Skoon, netjies en gemaklik.

Dit is die skoonste en netjieste verblyf wat ek ooit bespreek het. Kan dit met 'n geruste hart aanbeveel. Dierbare gasvrou- en heer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

Dankie Linda - jy is natuurlik heeltemaal reg. Tweede Wind is ietsie besonders.
Ons ontvang julle baie graag weer.
Groete,
Karen S

Tweede Wind
Roché W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roché W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wonderlikste naweek OOIT!

Wat 'n absolute treat! Ons het die lekkerste naweek gehad by Tweede Wind. Ons het 'n baie warm verwelkoming gekry deur Christine en Rupert en sommer dadelik tuis gevoel. Alhoewel hulle bo woon, het jy heeltemal jou eie privaatheid in die woonstel onder, met die gerieflikheid dat hul lekker naby is sou jy enige iets nodig het. Die plek het die mooiste views, ek en my man het gelyk wow gesê toe ons instap. Al die klein details waaraan hulle dink was ongelooflik. Ons beplan al klaar ons volgende kuiertjie by Tweede Wind. Ons wou net eenvoudig nie huistoe gaan. Almal verdien 'n wegbreek by hierdie pragtige plek. Dit was ons eerste keer in Yzerfontein, en dit was fantasties. Dankie Rupert en Christine, vir 'n ongelooflike 2 nagte in jul beautiful woonstel. Julle gaan uit jul pad om jul gaste onmiddellik tuis te laat voel. Ek het nie genoeg woorde om te beskryf hoe perfek als was nie. Die sonsondergange van die stoep is iets besonders, en die wakker word in die oggend met 'n view en geluide van die see onbeskryflik.Ons kan nie wag vir ons 2de kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gekuier.
Ons ontvang julle baie graag weer.
Groete uit Yzerfontein.

Tweede Wind
Desre B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvrye atmosfeer.

Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Tot op die laaste detail is voorsien. Pragtige skoon netjiese verblyf. Goeie ligging. Stunning view. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

Beste Desre,
By Tweede Wind is ons gaste vir ons soos familie. Altyd lekker om julle te ontvang, kom kuier gerus weer.
Groete
Karen Schrader

Tweede Wind
Lynn D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D
Gesin met tieners

Beslis 'n besoek werd, ongelooflik netjies.

Sal beslis weer daar gaan kuier, weereens dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia B
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf met uitstekende diens.

Ons 10 dae verblyf by Tweede Wind was absoluut fantasties. Die blyplek is lieflik, uiters skoon en gerieflik ingerig, die uitsig is asemrowend en Christine en Rupert is wonderlike, behulpsame mense. Ons het elke dag terdeë geniet en sal vir seker weer terugkeer. Rupert en Christine, baie dankie vir als, julle is amazing mense en ons, saam met Sebastian, het elke oomblik by Tweede Wind geniet. Tot volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Pragtige uitsig vanuit 'n heerlike vakansieverblyfplek wat skoon, gesellig en prakties ingerig is.

Christine en Rupert is hartlike gashere wat die verblyf afgerond het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

Beste Louise

Baie dankie vir jou terugvoer! Dit is altyd lekker om ons gaste te ontvang!

Groete,
Karen

Tweede Wind
Leon C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon, al wat jy hoor is die see!

Tweede Wind kan aan enigeen, veral stadsbewoners soos onsself, aanbeveel word. Die eenheid en omgewing is super skoon en bied alle daaglikse geriewe aan. Die gasheer en gasvrou is fantasties en totaal gestel op jou gemak asook privaatheid. Die onbelemmerde see-uitsigte gee vir jou kalmte en al wat jy hoor is die see. Puik verblyf is een van die min woorde wat Tweede Wind beskryf. Baie, baie dankie vir die gasvryheid. Ons sien vreeslik uit na ons volgende kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

Ons waardeer julle terugvoer en is bly julle saam met ons Yzerfontein geniet het! Kom kuier gerus weer!
Groete
Karen Schrader

Tweede Wind
Natie H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike vakansie in 'n pragtige, netjiese en skoon woonstel.

Tweede Wind was 'n aangename verrassing. Dit is 'n pragtige plekkie. Die eienaars Christine en Rupert is baie vriendelik en aangenaam. Die uitsig is asemrowend. Ons beveel Tweede Wind met die grootste vrymoedigheid aan. Dankie Christine en Rupert vir 'n onvergeetlike vakansie en ook vir julle gasvryheid. Julle plek is pragtig, netjies en skoon. Waarde vir 'n mens se geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

Baie dankie - ek waardeer julle terugvoer!
Dalkies sien ons julle spoedig weer .
Groete uit Yzerfontein,
KarenS

Tweede Wind
Juan-pierre V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

By verre die heel beste plek waar ek nog ooit gebly het. Absoluut puik!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

ulle is baie welkom - sien dalk weer!
Groete
Karen

Tweede Wind
Nols O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols O
Saam met vriende

Dit was 'n baie aangename ervaring om by Tweede Wind te kon oornag.

Vriendelike ontvangs, baie gerieflik, uiters netjies, ontspannend ... .alles waarna 'n mens soek. Baie dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilje D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilje D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis weg van jou eie huis.

Ons tydjie by Tweede Wind was onbeskryflik. Die eienaars van die gastehuis, oom Rupert en Tannie Christine, gaan regtig die ekstra myl om die tydjie by tweede wind ekstra spesiaal te maak. Die huis is baie modern met die mooiste uitsig oor die see. Sal beslis elke keer terug gaan en dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

Julle is baie welkom - lekker om julle te kon ontmoet!
Groete uit Yzerfontein!

Tweede Wind
Jorette W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorette W
Gesin met tieners

Onvergeetlik lekker ─ sien julle beslis weer!

Rupert en Christine is die perfekte gashere. Die akkommodasie is onverbeterlik en jy sal ver moet soek om 'n netjieser plek te vind. Daar is alles en meer om jou kuiertjie onvergeetlik te maak. Die uitsig is ook asemrowend mooi. Ons was skoon hartseer om Tweede Wind totsiens, maar beslis 'n weersiens toe te wens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

Ek is bly julle het geniet!
Groete uit die weskus.
karenS

Tweede Wind
Hermann M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann M
Saam met vriende

Skoonste akkommodasie ooit!

Christine en Rupert is ongelooflike gashere met soveel netheid en orde, mens kan nie anders as om dit te geniet by hul pragtige plek met ongelooflike uitsigte nie! Was besonders buitengewoon veral in terme van netheid en baie baie skoon. Net 'n plesier gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giulia V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giulia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ervaring van 'n leeftyd!

Ons kan Tweede Wind nie genoeg aanbeveel nie! Ons het elke oomblik van ons vakansie daar geniet! Elke verwagting is oortref - die uitstekende ligging, asemrowende uitsig, rustige atmosfeer, privaatheid, goeie geriewe, super netheid en veiligheid. Van begin tot einde het Christine en Rupert uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Uit ons harte baie dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Tweede Wind in Yzerfontein is voorwaar 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tweede Wind se terugvoer

Beste Koos - ons is bly julle het julle kuier geniet!
Groete
Karen

Tweede Wind
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapakbossingel 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA927eb1be4c608a48dc4c73c23d289db5b99eec8ff87455bffb36c13cbca08a578e5779866c9d63ea96ef2e4c6e680252bc7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 32 Kapokbos Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.360181175352 18.161468207764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem