LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twikataani Private Game Lodge | LekkeSlaap
+129

Twikataani Private Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Twikataani Private Game Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christo V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te ontspan.

Perfekte plek om jou skoene uit te skop en van alles te vergeet, visse byt lekker, ook baie ander goed om besig te bly vir die wat nie kan stil sit.

Portia M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

Got my money's worth.

Jonita V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous and restful

We stayed at Twikataani for a short mid-week break. It is beautiful and helped to get rested.

Themba M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

The lodge is as you seen on the pics, with friendly giraffes and camels roving around. The hosts, Bob and his brother Ryan, are the best, they made us feel welcome. We will definitely return to Twikataani.

Druney N - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Druney N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en romanties.

Dit is 'n pragtige plek met 'n rustige en romantiese atmosfeer.

Sylvia B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Peaceful, amazing, rejuvenating.

An amazing setting and could not have asked for a more accommodating owner. Felt like home. Recommend a stay.

Janine H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en unieke eiendom.

Ons naweek by Twikataani was aangenaam en uniek. Dit is 'n pragtige plek, maar daar is bietjie ruimte vir verbetering. Die bestuur is baie vriendelik. Ek glo dat hulle die nodige opknappings sal doen soos wat hulle kliëntebasis verhoog. Dit was steeds 'n fantastiese ervaring.

Lebo M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo M
Saam met vriende

Relaxing stay.

It is such a beautiful and relaxing place to escape the city for a bit. If you are into nature and animals, this place is for you.

Minuette P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minuette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Heerlike plek om te gaan rus.

Combrinck L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en baie unieke lodge.

Was 'n wonderlike belewenis om hier te kom uitspan teen die hange van die Magaliesberge. Dit was die mees unieke lodge wat ek nog teegekom het, met so baie interessanthede en dinge om te doen. Die diens was ook uitstaande en het selfs 'n gratis opgradering na 'n beter en duurder eenheid gekry a.g.v 'n kansellasie. Selfs moeite gedoen sodat ek vroegoggend die rugby kon kyk. Die sebras, kameelperde en bokke loop gereeld langs jou stoep verby, en die jong mak kameelperd was omtrent oulik. Die kamers is basies met geen luukshede, maar baie oulik ontwerp en mooi uitsig vanaf die kamer. Enigste probleem was dat dit nie van binne kon sluit nie. Maar sal die lodge beslis vir enigiemand aanbeveel en sal self binnekort weer gaan.

Charmaine G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Wonderlike naweek.

Twikataanie is beslis 'n besoek werk. Ons het die naweek verskriklik baie geniet. Die eenhede is uniek en Bob en sy span se gasvryheid is uitsonderlik.

Jo-anne H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne H
Gesin met klein kinders

Lovely tranquil setting!

Had the most relaxing weekend. Loved all the animals.

Monica L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow what a great place! 5 stars.

Stunning setting, beautiful modern styled open plan accommodation, amazing views of the Magaliesberge, bushveld with game and hiking! Owners were more that accommodating and super friendly! Would definitely recommend this place for a romantic relaxing weekend stay!

Jeanne G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne G

Baie aangenaam. Baie om te doen in die omgewing.

Die lodge is 'n kombinasie tussen pure plaas en heerlik luuks in die hoofgebou. Ontbyt is basies maar voldoende. Pak asb jou elektriese kombers in tydens die winter. Die gashere is baie hulpvaardig en tegemoetkomend.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesfontein-straat 12, Hekpoort, Bojanala, 0129, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdddc657322c2f196d3b6b686c9a0ee04bc3c555871c4394a8212e1c3c7f08688edda1fe41d07af893d847e5a797186e7d135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 12 Hartbeesfontein Road Hekpoort 0129 Noordwes 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.821797596412 27.664113015654
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!