Voëlklip Akkommodasie by Twistniet | LekkeSlaap
+7
+7

Twistniet

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewende-straat 271, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Twistniet is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-kaap se suidkus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf land of boot. Hermanus se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk flora en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar besoekers die Kaapse Overberg kan verken.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is 'n privaat braaiplek op die patio.

Slaapplek

’n Bespreking by Twistniet sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Twistniet
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Sewende-straat 271, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twistniet het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewende-straat 271, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdpoOzKwH0V60DdFqjK1Z83Q0OhGNolPX6DH2uWtWRhnfZrx2l8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 271 Seventh Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.411884206944 19.294829964638
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za