Beskrywing
Die oopplan-kamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook lugversorging, 'n TV, WiFi en 'n lessenaar. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tariewe is op 'n selfsorgbasis. Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R100 per persoon beskikbaar aan besigheidsreisigers indien vooraf gereël en word in die gerief van jou kamer bedien. Ontbyt is ongelukkig nie beskikbaar vir gesins- of vakansiebesprekings nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Gaste moet asb. die gastehuis vooraf in kennis stel van hul beplande aankomstyd. Die volle bedrag, 100% deposito, is nodig om 'n bespreking van slegs 1 nag te bevestig. 'n 50 % deposito is nodig om 'n bespreking van 2 of meer nagte te bevestig en die uitstaande balans kan met aankoms betaal word. Neem asb. kennis dat sekere kamers bereik moet word met trappe. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kamer het lugversorging, 'n TV, WiFi en 'n lessenaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tariewe is op 'n selfsorgbasis. Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R100 per persoon beskikbaar aan besigheidsreisigers indien vooraf gereël en word in die gerief van jou kamer bedien. Ontbyt is ongelukkig nie beskikbaar vir gesins- of vakansiebesprekings nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Gaste moet asb. die gastehuis vooraf in kennis stel van hul beplande aankomstyd. Die volle bedrag, 100% deposito, is nodig om 'n bespreking van slegs 1 nag te bevestig. 'n 50 % deposito is nodig om 'n bespreking van 2 of meer nagte te bevestig en die uitstaande balans kan met aankoms betaal word. Neem asb. kennis dat sekere kamers bereik moet word met trappe. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook lugversorging, 'n TV, WiFi en 'n lessenaar. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom