Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tyger Hills Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg-gesinskamer 1 met kombuis
Selfsorg
Selfsorg-koninginkamer 1 met kombuis
Selfsorg
Selfsorg-koninginkamer 2 met kombuis
Selfsorg
Selfsorg-gesinskamer 2 met kombuis
Selfsorg
Huisreëls

Die tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Gaste moet asb. die gastehuis vooraf in kennis stel van hul beplande aankomstyd.
Die volle bedrag, 100% deposito, is nodig om 'n bespreking van slegs 1 nag te bevestig.
'n 50 % deposito is nodig om 'n bespreking van 2 of meer nagte te bevestig en die uitstaande balans kan met aankoms betaal word.
Neem asb. kennis dat sekere kamers bereik moet word met trappe.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae.
Rook binne die kamers is verbode.
Daar is 'n sonpaneelstelsel wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien.
Daar is parkeerplek op die perseel agter 'n heining en 'n afstandbeheerde hek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4656290d5b5669b79e298e0bce4fb1cbd8af836e487531b8d2ddc5ae3e3578144b97b208faa70c7a188673dcf4007b4b466?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 265 Uys Krige Drive Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.88632 18.60548
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem