LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ugly Duckling | LekkeSlaap
+19

Ugly Duckling

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ugly Duckling
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melissa V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Gesin met klein kinders

Baie lekker - sal beslis aanbeveel!

Ons het een aand oorgeslaap, die huis is baie mooi en goed ingerig. Als wat mens nodig het is daar. Kinders het hulleself ontsettend baie geniet in die groot swembad! Ons sal beslis weer gaan, was so rustig en regtig 'n baie mooi plek! Die eienaars is regtig baie gasvry en vriendelik ook!

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oxfordstraat 29, Henley on Klip, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAPOkxuzxfJ9yxD5DixZCtjGK8hSYLAFiNRA9F421hclPiDkhsb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 31 Oxford Street Henley on Klip 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -26.533029957167 28.068876441803
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!