Lagoon Escape

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon Escape is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan aan die Kaap se Weskus. Dié strandmeerdorpie is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is 'n puik bestemming vir 'n ieder en elke wat die al die Weskus se pragtige besienswaardighede wil besoek.

Die hoofhuis en buite-woonstelletjie het slaapplek vir 10 gaste in 5 slaapkamers en daar is 4 badkamers, en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n stapelbed, en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer in die woonstelletjie. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, en 'n wasmasjien en tuimeldroër. En die sitkamer het 'n gerieflike sitkamerstel, kaggel en TV.

WiFi sal vanaf September 2019 beskikbaar wees.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon Escape sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Escape gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za