Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspanning Gastehuis

Selfsorg
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens met skoon, wit linne. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet met gaste in Kamer 3. Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n kombuis is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Die verblyf het ook sonkrag met 'n rugsteunbattery in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met skoon, wit linne. Gaste in hierdie kamer deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet met gaste in Kamer 2. Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitarea en kombuis is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Die verblyf het ook sonkrag met 'n rugsteunbattery in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hieridie kamer met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met skoon, wit linne. Die kamer het 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook genoeg kasruimte vir gaste se bagasie. Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitarea en kombuis is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Die verblyf het ook sonkrag met 'n rugsteunbattery in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 15B, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe67e3a6469d0928727832a34d244332875602bf44c9d5d7b73ec65f21af7f60eefbcb125e8466038294a9323b073624d587f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15B Lang Street Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.67165288585 18.505828887612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem