Moreletapark Akkommodasie by Ultimate on Bizana | LekkeSlaap
+20

Ultimate on Bizana

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bizanastraat 962, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ultimate on Bizana bied die ideale geriewe vir 'n sakereisiger of 'n privaat reisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien.

Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die vermaakarea met 'n ingeboude braai en 'n Jacuzzi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid bied maklike toegang tot die N1, R21, Route 21 besigheidspark, Woodlandssentrum en verskeie hospitale.

Slaapplek

’n Bespreking by Ultimate on Bizana sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bizanastraat 962, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bizanastraat 962, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiAeNR9uI6MmrWrntHmvPqCscR5Dmx6YGhx0iBsxtgHvMZ3aVvb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 962 Bizana Street Moreleta Park 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.8362729 28.292161
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za