LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umsumpe Game Farm | LekkeSlaap
+8

Umsumpe Game Farm

3 resensies
Selfsorg
Chalet
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke chalet het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n waaier. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is ingesluit in die kombuisie. Die chalets deel 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is, asook 'n kuierarea met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad wat gebruik mag word by die eienaar se opstal. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, gasketel, kombuisware, eetgerei, breekware en kookarea.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kamer met gemeenskaplike kombuis en kuierarea.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umsumpe Wildplaas, Magut, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNGY0MzA4LWEwNDEtNGFkZS05ZjY3LWVlMDc0Yzg3Njk0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Umsumpe Game Farm Magut 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.525422447764 31.661180108786
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!