LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umsumpe Game Farm | LekkeSlaap
+8

Umsumpe Game Farm

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Umsumpe Game Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Henk F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk F
Gesin met klein kinders

Baie gasvry mense. Ons het dadelik tuis gevoel.

Pragtige ligging met netjiese verblyf. Roelien en John het die ekstra myl geloop om ons tuis te laat voel.

Umsumpe Game Farm's terugvoer

Henk , Baie dankie, ons waardeer u positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Umsumpe Game Farm
Thea L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Wat 'n heerlike verblyf. Ons het glad nie onveilig gevoel nie en is baie vriendelik deur die bestuur verwelkom en ontvang. Ek sal hierdie akkommodasie vir enige van my vriende en familie aanbeveel.

Umsumpe Game Farm's terugvoer

Thea, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien.

Umsumpe Game Farm
Ans S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur en skoon eenhede.

Ons het glad nie veilig gevoel nie! Die bestuurder en sy vrou was vriendelik, maar kort beslis opleiding om meer van die gasvryheidsbedryf te leer en veral om hulleself te vergewis van wat op die plaas aangaan. Hulle het geen kennis van iets nie. Die huisies was skoon, maar die een enkele muurprop is reg agter die bed en kan slegs met 'n groot gesukkel bygekom word. Ons bly slegs op gasteplase oral oor die land, en moet ongelukkig sê dat dit glad nie vergelyk kan word met plekke van selfs tot R500 per nag is nie. Behalwe die blyplek is daar niks om te doen nie. Die swembad is by en teen die twee wooneenhede, glad nie naby die chalets nie. Glad nie R700 werd nie.

Umsumpe Game Farm's terugvoer

Goeiedag Ans,

Baie dankie vir jou tyd om `n resensie in te dien. Dit is vir ons altyd goed om te weet waarop ons kan verbeter, ons waardeer enige kommentaar, want ons poog om ons gaste se verblyf hier by ons so aangenaam moontlik te maak. Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Umsumpe Game Farm
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umsumpe Wildplaas, Magut, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNGY0MzA4LWEwNDEtNGFkZS05ZjY3LWVlMDc0Yzg3Njk0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Umsumpe Game Farm Magut 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.525422447764 31.661180108786
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!