Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umtamvuna View Cabanas

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Vista-weg 7, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umtamvuna View Cabanas is aan die Laer Suidkus naby die vakansiedorpie Port Edward geleë. Dié pragtige bestemming bied 'n uitsig oor die Umtamvuna-rivier en die omliggende berge wat die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal van mekaar skei. 'n Ryk voëllewe kan vanaf die cabana se stoep of die swembad gesien word.

Die Umtamvuna View Cabanas is die ideale blyplek waarvandaan gaste die omgewing kan verken. Umtamvuna View Cabanas bied luukse selfsorgverblyf met 'n panoramiese uitsig op die berge, oor die kloof, die Umtamvuna-rivier en 'n klein deeltjie van die see. Elke cabana is gerieflik ingerig.

Verblyf word in 5 eenhede gebied wat slaapplek vir 10 gaste het. Die eenhede is Cabana 1, 2, 3, 4 en 5. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, kombuisie, WiFi, TV en DStv.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Buite is 'n vermaakarea met 'n poolarea, alkoholvrye kroeg en 'n veerpyltjiebord maar gaste moet hul eie pyle saambring.

Doendinge in die area sluit perdry, visvang, swem, voëlkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Umtamvuna View Cabanas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bon Vista-weg 7, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umtamvuna View Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Vista-weg 7, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a4e7d075b7ff252db1a0f501de2bea50275a72f4cd4191af6fb5c9fa220806aa95718b72c25b78bfe48a3bef7f66390f3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 7 Bon Vista Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.063529509282 30.181565859741