LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umtamvuna View Cabanas | LekkeSlaap
+61

Umtamvuna View Cabanas

7 resensies
Selfsorg
Cabana 1
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cabana 1 het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, 'n wasbak en komplimentêre toiletware. Die cabana het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus is. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n beskutte stoep lei met stoepmeubels en sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n sandpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die sandpad voordat 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cabana 2
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cabana 2 het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, 'n wasbak en komplimentêre toiletware. Die cabana het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus is. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n beskutte stoep lei met stoepmeubels en sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n sandpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die sandpad voordat 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cabana 4
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 15 jaar. Die eenheid het lugversorging, 'n kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n stapelbed vir kinders in die leefarea. Badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n DVD-speler met DVD's. Die kombuis met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die stoep het 'n dak, sitplek, en draagbare braaigeriewe. Die eenheid het nie 'n uitsig nie, maar is naby die parkeerplek. Die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe het wel 'n berg-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n sandpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die sandpad voordat 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cabana 3
Vanaf R1 175
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Cabana 3 het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, 'n wasbak en komplimentêre toiletware. Die cabana het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus is. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n beskutte stoep lei met stoepmeubels en sitplek. Cabana 3 het 'n aparte slaapkamer met 'n stapelbed vir kinders onder 14 jaar, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n sandpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die sandpad voordat 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cabana 5
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cabana 5 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, 'n kombuis, sitarea, eetarea, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n sandpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die sandpad voordat 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Vista-weg 7, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689a05394acc6d108997c9fbd0ad2eacc2ee62bd634a66b30e2419802dd070f122cb4c7763112f233aad11fd0bfa795a40e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Bon Vista Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -31.063848870796 30.1814049272
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!