Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umtamvuna View Cabanas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 07 Dec 2023 tot 05 Jan 2024 en 09 Dec 2024 to 07 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 07 Dec 2023 tot 05 Jan 2024 en 09 Dec 2024 to 07 Jan 2025.

Prys sluit in
Cabana 1
Selfsorg
Cabana 2
Selfsorg
Cabana 3
Selfsorg
Cabana 4
Selfsorg
Cabana 5
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let dat 'n sleutel- en breekskadedeposito gehef word, kontak asb. die verblyf vir meer inligting.
- Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien geen verlies of skade aan enige items voorkom nie, geen vuil, olierige of bevlekte linne, en geen verlore of vermiste handdoeke nie, of indien die verblyf in 'n baie skoon toestand gelaat word, en indien daar nie in die verblyf gerook was nie.
- Let dat daar 'n sand-/grondpad is wat na die verblyf lei.
- Geen harde musiek of geraas sal toegelaat word nie.
- Cabana-handdoeke mag nie uit die kamer verwyder word nie. Vermiste handdoeke sal op gaste se rekening gehef word.
- Besoekers word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf deur die kantoor goedgekeur is.
- Rook is verbode in die cabanas.
- Die aantal inwoners per kamer mag nie die getal wat op die bespreking aangedui is, oorskry nie.
- Parkeerplek is slegs vir gaste beskikbaar en 1 parkeerplek per Cabana word toegeken.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Vista-weg 7, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a4e7d075b7ff252db1a0f501de2bea50275a72f4cd4191af6fb5c9fa220806aa95718b72c25b78bfe48a3bef7f66390f3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 7 Bon Vista Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.063529509282 30.181565859741