Voor-Paardeberg Wyn Wyk Akkommodasie by Under Oaks - The Vineyard Suites | LekkeSlaap
+22

Under Oaks - The Vineyard Suites

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Under Oaks - The Vineyard Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
David C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Beautiful venue. Fantastic room and friendly staff. Good value for money!

Elizabeth M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Sal weer terug gaan!

Beste diens, gee om oor hulle gaste en baie moeite in die fyn details in gesit.

Francois O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois O

Die verblyf was uit die boonste rakke en ons sal definitief terugkeer in die toekoms.

Die kamers was baie stylvol en alles baie netjies en op sy plek. Die uitsig oor die dam was 'n pluspunt. Die sekuriteit is uitstekend en ons het glad nie onveilig gevoel nie.

Renee P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustige akkommodasie waar kliëntediens uitstekend was.

Pragtige verblyf waar alles in die kamer van 'n baie hoë gehalte was. Stil en rustige omgewing en baie vriendelike personeel. Die pizza eetplekkie op die perseel maak die lekkerste pizza ooit!

Under Oaks - The Vineyard Suites's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Renee. Ons hoop om julle gou weer op Under Oaks te sien.

Under Oaks - The Vineyard Suites
Cornelia H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut rustig!

Baie rustige en ontspannende opset, met alles wat nodig is naby.

Pieter J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

My verblyf die 4 dae was beslis meer as wat ek verwag het. Altyd geweet die venue lyk dinamies maar die verblyf daar het dit bevestig. Die hele gevoel is so informeel maar tog so profosioneel. Hulle laat jou van die intrapslag so goed voel en met die eenhede is daar absoluut niks verkeerd nie. 'n Baie goeie venue en sal beslis weer daar bly en kan enige persoon aanbeveel om hulle te probeeer. Werklik 'n baie goeie verblyf.

Under Oaks - The Vineyard Suites's terugvoer

Beste Pieter
Baie dankie vir jou tyd om so mooi te skryf oor Under Oaks. Ons is bly dat julle dit so geniet het en ons hoop om julle vinnig weer op Under Oaks te verwelkom.
Groete van die Under Oaks span

Under Oaks - The Vineyard Suites
Marleen M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, pragtige luukse verblyf.

Under Oaks het ons werklik beïndruk met hulle uitstekende diens. Die kamers is pragtig, luuks met skoon linne en lieflike uitsig oor die dammetjie, wingerde en berge. Met ons aankoms het die personeel selfs aangebied om vir ons 'n pizza te bestel by die restaurant, en dit nog afgelewer ook! Die ontbyt in die gerestoureerde gebou was heerlik en met groot passie voorberei deur Joe, wat in beheer staan in die kombuis. Vir ons was Under Oaks 'n heerlike ervaring en hoogs aan te bevele.

Under Oaks - The Vineyard Suites's terugvoer

Beste Marleen
Ons is so bly dat julle die tyd op Under Oaks geniet het en ons hoop on julle vinnig weer te kan verwelkom. Ons is trots op one uitstekende diens en strewe daarna om ons gaste ten alle tye gelukkig te hou.
Groete
Die Under Oaks span

Under Oaks - The Vineyard Suites
Willem D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Under Oaks is die ideale oornagplekkie in die Paarl-omgewing.

Under Oaks - The Vineyard Suites's terugvoer

Beste Willem,

Bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer by Under Oaks te verwelkom.

Under Oaks - The Vineyard Suites
Muzi M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muzi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful suites in a quiet and tranquil surroundings.

The place is beautiful. Situated in the middle of vineyards and facing a lake. The grass is green around the suites.

Under Oaks - The Vineyard Suites's terugvoer

Dear Muzi,

Thank you, we are glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back to Under Oaks soon.

Under Oaks - The Vineyard Suites
Laura W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay.

We had a wonderful time at Under Oaks. Beautiful room with great service from Joe the butler and chef. Breakfast was great as well.

Under Oaks - The Vineyard Suites's terugvoer

Dear Laura,

We will definitely pass the great comments on to Joe. Glad that you enjoyed your stay!

Under Oaks - The Vineyard Suites
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Under Oaks Farm, Noorder-Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZWEwNTY0LWQ5MDQtNGY4ZS1iNWY5LWJiZDk5MTcxMzdlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Under Oaks Farm Northern Paarl 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.677738107028 18.939941525459
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za