Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Undermilkwood

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Undermilkwood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nic B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic B

Pragtige nuut gerestoureerde huis met alles wat nodig is vir 'n vakansie.

Baie aangename verblyf, het die huis terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Gesin met tieners

Ons lekkerste gesinsvakansie nog.

Heerlike akkommodasie - beter as wat ons verwag het. Persoonlike aandag deur die eienaars het ons welkom en tuis laat voel, baie dankie. Ons groot gesin het genoeg ruimte en spasie vir almal gehad. Dit was net 'n plesier om van die akkommodasie gebruik te kon maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Undermilkwood-landgoed, Clover-laan 14, Stilbaai, 6630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7528d3829afcebfa0d9b41d582c1c45e7d3b6177ad623fafb124edbc4fa68f550a9a606e8b8de1a4d4923988b0bc297af83f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Undermilkwood Estate 14 Clover Avenue 6630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.360175437687 21.411386462566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem