Undermilkwood
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Undermilkwood-landgoed, Clover-laan 14, Stilbaai, 6630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Undermilkwood is 'n bekoorlike woonstel in Stilbaai-Wes en is naby die rivier geleë.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n binnebraai-area. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat slegs vir kinders geskik is. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi, 'n gemaklike dubbelslaapbank sowel as 'n enkelslaapbank wat slaapplek aan 3 ekstra gaste bied.
Die eenheid het 'n ingeboude braaikamer wat na die stoeparea lei.
Slaapplek
’n Bespreking by Undermilkwood sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Undermilkwood-landgoed, Clover-laan 14, Stilbaai, 6630, Wes-Kaap
- Gaste dink Undermilkwood het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Undermilkwood-landgoed, Clover-laan 14, Stilbaai, 6630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom