Unique Hout Bay House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Matingale-laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 480 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Unique Hout Bay House is 'n vakansiehuis naby die strand, wynlandgoedere, voetslaanroetes, winkels en van die Kaap se beste restaurante. Dit spog met 'n uitsig op die berge en is baie privaat en rustig.
Dié eiendom is teen 'n steilte gebou en het daarom drie verdiepings of vlakke. Die huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan een kamer 'n koningingrootte-bed, twee kamers dubbelbeddens en een kamer 2 enkelbeddens het. Al 4 slaapkamers lei direk na die tuin en die swembad. Daar is 'n woonstelletjie vir nog 2 gaste. Die eiendom het 2 badkamers en 'n aparte toilet. Daar is 'n bad en/of 'n stort in elke badkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het 'n gerieflike sitarea met leerbanke en 'n groot gesinseetkamer met 'n tafel wat plek vir 10 gaste het, elk met hul eie kaggel.
Die groot perseel spog met 'n lowerryke tuin, 'n swembad, dek, vuurput en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek vir 4 voertuie is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Die swembad en tuin word 2 keer per week skoongemaak.
Slaapplek
’n Bespreking by Unique Hout Bay House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 5
Ligging
- Matingale-laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Unique Hout Bay House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Matingale-laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom