Aerorand Akkommodasie by Unique Rose Guest House | LekkeSlaap
+10
+10

Unique Rose Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  163 Pongola Straat, , Middleburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Unique Rose Guest House is in Middelburg geleë en bied verblyf in 10 gerieflike kamers. Daar is ook geriewe vir konferensies en ander geleenthede. Die gastehuis is net 3 km van die Middelburg-winkelsentrum af en 5 minute se ry sal jou by die Nkangala Distrikskantoor kry.

Die dubbelkamers is ruim en pragtig versier. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n yskassie. Die beddens kan ook geskuif word om ons gaste se behoeftes te bevredig. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Unique Rose Guest House het 'n konferensielokaal met plek vir 20 tot 50 afgevaardigdes in 'n U-vorm en klaskamer-uitleg. Ons bied ook 'n teemaaltyd op versoek, romantiese aandetes en verjaarsdagpartytjies. Die gastehuis is net 2 km van die Virgin Active Club en heelwat ander geriewe soos winkelsentrums, diensstasies, kantore en gholfbane.

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir Unique Rose Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • 163 Pongola Straat, , Middleburg, 1050, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  163 Pongola Straat, , Middleburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YjYyODViLWUwZDUtNGQzZi04MzkwLWEzNjc1YTYwZGIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 163 Pongola street Aerorand 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.788917616952 29.442898035049
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za