Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay Knightsbridge Apartment 604

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Ekstra kostes:
- 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit skoon linne en algemene skoonmaak in.
- Wasgoed word nie gewas of gestryk nie, dit is teen 'n ekstra koste.

Geen skoonmaakdienste is op die volgende openbare vakansiedae beskikbaar nie:
16 Desember 2023
25 Desember 2023
26 Desember 2023
1 Januarie 2024

- Krageenhede ter waarde van R300 word verskaf. Sodra dit uitgeput is, sal dit vir gaste se eie rekening wees.

Reëls:
- Rook/vaping is binnenshuis verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen partytjies of geraas word ná 21:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJoRq5KiRudRTx3JsI2eklohsAoNBfRAyXRy2WzMNdUH5feEzr6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.890183007121 18.512341119049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem