LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Unit 12 Villa Del Sol | LekkeSlaap
+9

Unit 12 Villa Del Sol

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 295 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Unit 12 Villa Del Sol
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Let asb. daarop dat die res van die bespreking direk aan Villa del Sol 2 weke voor aankoms betaal moet word. Gedurende die hoogseisoen, van Desember tot Januarie, moet die balans 3 weke voor die inklokdatum betaal wees.

Parkeerplek vir 1 voertuig is by die tarief ingesluit en 'n ekstra voertuig kan teen R35 per nag ook daar parkeer, tensy vooraf reëlings getref is. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Die oord is omhein met elektriese sekuriteitshekke en daar is 'n wag wat daagliks 18:00 tot 06:00 die volgende oggend aan diens is en help met gaste wat inklok.

'n Administrasiefooi van R295 word per eenheid bespreek vereis.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 800 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R870
per nag (plek vir 4)
Vanaf R870
per nag (plek vir 4)
Vanaf R870
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Marienerylaan en Finnisweg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ57mEVXqgabTg6Iwj0LM4Jjx7RGfaminvQAD98bioUemqsAP9g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870  per nag (plek vir 4) Corner of Marine Drive and Finnis Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.870774044246 30.366019889549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!