Unit 504 The Regency

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unit 504 The Regency is 'n selfsorgwoonstel in die veilige The Regency-woonstelhotel in Pretoria. Die woonstelhotel is net 5 minute van Menlyn se besigheidsarea af en naby winkelsentrums en hoofweë.

Unit 504 het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en wasbak. Die kombuis het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. In die eetarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n platskerm-TV, skuifdeure en 'n klein balkon.

Die Regency-gebou het 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek, 'n swembad, kroeg, restaurant, gimnasium en WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by Unit 504 The Regency sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit 504 The Regency gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 099 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za